Vakansiehuis op Nelson

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vakansiehuis op Nelson is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die Wes-Kaapse suidkus. Die dorp se prag, matige klimaat, buitelugdoendinge, blommeryk en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Overberg kan verken.

Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 gaste gebied. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer en die tweede badkamer is apart en word gedeel.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en basiese kookgerei toegerus. Daar is 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, 'n beskutte patio, braai-area en veilige parkeerplek in.

Besoekers kan walviskyk, visvang, historiese besienswaardighede, watersport op verskeie strand in en om die dorp, valskermsweef en gholf in Hermanus geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Vakansiehuis op Nelson sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vakansiehuis Op Nelson gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za