Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vale2Vaal

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Vale2Vaal
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jason P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason P

Peaceful.

It was very nice and peaceful. The only thing is there's lots and lots of spiders down by the river under the wooden roof, under the blue gazebo and in the kayaks. But otherwise it was a very lekker weekend for the boy. We enjoyed our weekend. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Pragtige plek met baie bome en 'n mooi uitsig op die rivier.

Baie vriendelike eienaars. 'n Groot groep mense met kinders. Die kinders het dit baie geniet, veral die rivier met die kanoës en die warmwater splash pool. Sal beslis aanbeveel en weer soontoe gaan. Baie lekker gekuier en ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Hi Nadia
Dankie vir jou mooi woorde.
Ons sien uit om julle weer hier te sien.
Groete
Dianne en Freddie

Vale2Vaal
Annelien V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien V
Saam met vriende

'n Stukkie paradys.

Vale2Vaal se ligging is ongelooflik! Pragtige plek, vriendelike diens en alles in die huis wat ons nodig gehad het. Selfs 'n kragopweker met loadshedding, batteryligte, gasstoof en ekstra hout vir vuurmaak. Baie dankie, Dianne, en jou man dat julle julle stukkie paradys met ons gedeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Dankie vir die resensie, Annelien. Julle groep was so 'n fun klomp mense. Ons hoop om julle weer te sien.

Vale2Vaal
Madelaine V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine V
Saam met vriende

Beautiful and relaxing.

The house is very clean and comfortable, the garden and view was designed for family and friends to relax. The sunset was placed there by God. The hosts are friendly and welcoming. All the perfect ingredients for enjoyment! We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Hi Madeline. Thanks for your review. You were great guests to host and we would love to see you again

Vale2Vaal
Nina E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nina E

Peaceful and pleasant stay. The rooms are spacious and comfortable and the hosts have paid special attention to the finer details.

A great spot we intend to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Thank you Nina. You and your family were a wonderful group to host. We look forward to seeing you again.

Vale2Vaal
Dan W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan W

Thank you Dianne and Freddie for making our stay memorable.

From the booking of Vale2Vaal to the reception, accommodation, venue was perfect for our group. Everyone really enjoyed the stay. Venue was superb, friendly people, Diane and Freddie were extremely accommodating and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Great family stay.

Comfortable, kept warm at night, daytime fishing and peaceful break away from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Waarde vir geld.

Vriendelike, netjiese verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Amazing weekend with great hosts and beautiful views! Would definitely recommend it to anyone!

We had an amazing weekend. The whole house caters for every small detail, everything you need is there, and more. And the hosts were extremely friendly and helpful. Great place to go, would definitely recommend it for any large group or family. It's a peaceful and quiet getaway with beautiful views!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Hi Liezel, thank you for the perfect score. I am so glad you enjoyed yourselves. We look forward to seeing you again.

Vale2Vaal
Charleen L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen L

Fantasmagories. Alles was perfek. Pragtig.

Amazing. Baie om te doen. Groot. Gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Baie dankie Charleen. Julle was awesome gaste.

Vale2Vaal
Vicki C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki C

Groot familiebyeenkoms.

Vale2Vaal is ideaal vir 'n groot groep mense en is die eiendom is baie kindervriendelik. Die die perfekte wegbreek van die stad sonder om te ver te ry. Akkommodasie is baie skoon, netjies en kombuis goed toegerus met alles wat jy benodig. Ons het die kano op die rivier en Jacuzzi met sy mooi uitsig, baie geniet! Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou te akkomodeer. Ons sal Vale2Vaal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Hi Vicki
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was regtig baie vriendelik en maklike gaste. Ons hoop om julle weer te sien!
Dianne

Vale2Vaal
Lucindi D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucindi D

Regtig baie lekker!

Die plekkie het alles wat mens nodig het op 'n baie lekker en spesiale deel van die Vaalrivier waar dit lekker stil is. Mens kan vreeslik lekker kuier en dan nog canoes ry op die Vaalrivier en lekker op die groot grasperk speel! Die kamers is baie mooi ingerig en die verhuurders is baie vriendelik en behulpsaam wanneer iets benodig word. Dit was regtig 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Bly dat julle lekker gekuier het.
Ons hoop om julle weer te sien.

Vale2Vaal
Celest B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest B

5 ster.

Goeie diens, baie netjies, en cater vir al jou benodigdhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miempie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miempie C

Ons het 'n baie lekker familiekuier gehad.

Goed toegeruste fasiliteite. Ideaal vir groot familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G
Saam met vriende

Ruim, goed ingerig en 'n uitstekende proposisie vir 'n naweek se saamkuier.

Dianne went out of her way to accommodate us. There is more than enough space for the children to play, and the kitchen is well-equipped. The dirt road to Vale2Vaal was damaged by the recent rains and be prepared to take is slowly, it's advisable to get there before dark. Remember to take enough ice and wood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryn W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn W
Saam met vriende

Enjoyed every second.

Will be visiting there again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Thank you for the review, Darryn.
Looking forward to your next visit.
Kind regards,
Dianne

Vale2Vaal
Erika S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Baie rustig.

Diane was baie gasvry. Ongelooflike mooi groen grasperk, rivier amper op die stoep so naby, dis ruim en die warm skoon Jacuzzi was 'n bonus. Ons het baie reën gehad die naweek, in elke kamer was 'n sambreel en 'n flits. Diane het voorsiening gemaak tydens load shedding met liggies. Was so rustig en stil, het die hoenderhaan baie geniet! Sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelmari A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmari A

Pragtige oase!

Pragtige oase langs die Vaalrivier. Bekostigbaar en baie netjies. Hoogs aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Baie dankie vir die review Zelmari. Ons is bly julle het ons plek so geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Dianne

Vale2Vaal
Reinette L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette L

Heerlike, rustige plek naby die natuur.

Baie lekker gebly, so langs die Vaalrivier. Plek was baie mooi skoon en netjies. Heerlike Jaccuzi wat gehelp het teen die hitte vir hierdie tyd van die jaar. Aande het darem afgekoel. Sal definitief die plek aanbeveel vir enige groep wat net lekker wil kuier, en groot genoeg plek soek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Baie dankie Reinette. Ons is bly jy en jou vriendinne dit geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Dianne

Vale2Vaal
Hein S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Weg van alles af, rustig, alles wat jy nodig het, word sterk aanbeveel.

Vale2Vaal het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Die eienaars is vreeslik aangenaam en vriendelik, en staan heeltyd reg om te help met enige iets wat hulle kan. Die plek is teen die rivier met lieflike groen grasperke en baie gemaklike plekke om vuur te maak. Ek beveel Vale2Vaal sterk aan en ek het absoluut niks sleg om te se oor die plek nie. Die Jacuzzi was 'n hoogtepunt. Dankie weer, Dianne en Freddie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Baie dankie Hein. Ons sien uit om julle almal weer hier te verwelkom. Dit maak ons so bly om te sien dat ons gaste ons plek so geniet.
Groete,
Dianne en Freddie

Vale2Vaal
Kalinke L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalinke L

Pragtige ligging met uitstekende diens.

Vale2Vaal is so rustig en die ligging is fantasties. Daar word so baie moeite gedoen en niks is te veel moeite vir die eienaar nie. Ons was 'n groot groep en die kamers en ander geriewe was baie goeie waarde vir geld. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Dankie Kalinke.
Julle sal altyd hier welkom wees.

Vale2Vaal
Lara P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lara P

Rustig, kalmerend, heeltemal te kort.

Die pad was bietjie rof en stowwerig, maar Vale2Vaal het grasgroen mooi grasperke en genoeg koeltebome. Ons is almal hartlik verwelkom. Die eienaars was baie vriendelik en het ons almal welkom laat voel. Ek sou voorstel dat hulle 'n toilet onder ook aanbring, andersins baie lekker gewees, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vale2Vaal se terugvoer

Goeiedag Lara,

Baie dankie vir die resensie. Ons werk alreeds om 'n toilet onder te voorsien en die volgende keer dat julle kom kuier is ek seker dit sal klaar wees. Ons is bly dat julle dit geniet het. Julle hondjies was geen probleem vir ons nie en hulle is ook baie welkom om weer te kom kuier. Die kastrol pan en deksel is reeds in die kas.

Vale2Vaal
Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 17)
Vanaf
Vanaf R4 750
per nag (plek vir 17)
Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 17)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erf van Excelsior Plaas 217, Vaal Eden-pad, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABvxUQXXmRmfSki8ybkbQ8PyFDduoQh1j2SQGOCWBrFVrufvkxd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 17) 22 5 1 5 Portion of the Farm Excelsior 271 Vaal Eden Road 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 12:00 -26.804970155003 27.517630905416