Valencia 7-B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Valencia 7-B bied bosveld-verblyf langs Klein Kariba en is naby Bela-Bela geleë. Die huis is op 'n wildsplaas en is naby verskeie besienswaardighede soos die Forever Resort Bela-Bela, 4 uitstekende gholfbane, verskeie natuurreservate en veel meer.

Valencia 7-B beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, diepvrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slaapbank.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan sebras en verskeie bokspesies op die plaas verwag. 'n Voertuig om wild te kyk is beskikbaar indien vooraf gereël.

Slaapplek

'n Bespreking by Valencia 7-B sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Valencia 7-B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za