8 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Thaba Lenaka, R101, 7 Valencia, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Valencia 7 A bied heerlike bosveldverblyf langs die Klein Kariba naby Bela-Bela. Die huis is op 'n wildplaas naby verskeie besienswaardighede soos Forever Resort, 4 puik gholfbane, heelwat natuurreservate en veel meer.
Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis het 'n yskassie, stoof met oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n ekstra dubbelbed. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Sebras en verskeie wildsbokke is hier te sien, en 'n wildkykvoertuig kan vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marten Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Thaba Lenaka, R101, 7 Valencia, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Valencia 7 A het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Thaba Lenaka, R101, 7 Valencia, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang