LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+49

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Karel E
1 nag
5.0
Jul 2026

Baie goed. Lekker gebly en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stafford M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Very pleasant. I arrived very late around 10:30 PM. They waited for me to arrive. Though my stay was short, I truly enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Valley Guest House
Thank you for your rating and for staying at Valley Guest House.

Janine H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Bekostigbaar - ruim gemaklike veilige verblyf in die hart van Port Elizabeth. Baie lekker gebly hier en ek sal definitief weer kom. Dit is 'n ou huis en die kamer was ruim. Lekker waaier. Lekker groot badkamer en skoon. Baie vriendelike en aangename mense. Die beste ontbyt op 'n uitkykbalkon onder 'n reuse koraalboom. Pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianca E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very peaceful. We had a very nice stay, had a good sleep and the people are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani C
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.6
Jul 2026

Charming old house, friendly hosts, great location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike V
1 nag
4.6
Mei 2026

Aangenaam, veilig en skoon. Vriendelike ontvangs. Parkering mag vir sommige 'n probleem wees weens skuins helling. Oorwegend positiewe ervaring. Sal weer gebruik maak daarvan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans M
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Lekker stoep en tuin. Baie lekker tuin en stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
John
Valley Guest House
Thank you for your rating and for staying at Valley Guest House.

Danica D
1 nag
4.6
Jan 2026

Goeie diens. Lekker gebly. Binne loopafstand van St George's Park. Perfek as jy gaan krieket kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.2
Okt 2026

Laat in vroeg uit. Baie gerieflik naby aan die krieketstadion.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.0
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R715
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R715
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R715
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Jutland Crescent, St Georges Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADtJSnOqHrcxeU2zR0eCgHKwmEur0ZT45z2kQ8wHp93CXm7Fb3s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 10 Jutland Crescent St Georges Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.968506577807 25.613793592772