LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Valley Lakes | LekkeSlaap
+41

Valley Lakes

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Valley Lakes
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sonja J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful in the mountains.

The Pear Cottage in the mountains, is beautiful and everything you need just to forget about the city life. The rooms was nicely decorated with white linen and comfortable. We made a fire in the fiereplace and burn up all the wood they supply, because it was rainy and cold. We relax and look over the mountains. The owners was very helpful with locating you to the place. Will definitely spend time again at Vally Lakes. Kind regards. Sonja.

Mario F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario F
Gesin met klein kinders

Groen heuwels, grasvelde, veldblomme, koeie, kalfies, perde en vulletjies.

Ons blyplek was skoon en netjies. Daar was ten minste 6 blompotte met vars blomme. Die kragopwekker was aan tydens beurtkrag.

Tina V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Gesin met tieners

Heerlik, wens ons kon langer bly.

Die weer was lekker koud, maar die kaggelvuurtjie het ons warm gehou.

Joanita S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita S

Heerlik, rustig, ontspannend.

Heerlik gekuier. Farouk, die man op die perseel, het baie vriendelik gehelp met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige omgewing. Alles was netjies en skoon. Sal defnitief weer gaan.

Ranesh M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranesh M

Peaceful and tranquil getaway.

Very comfortable units, well appointed. Stunning views of the lake and mountains. My only recommendation is to put up a patio or some sort of shelter on the side of the unit that faces the lake as this can then be used to enjoy the outdoors if it rains which was the case for us.

Karen H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en diens, baie netjies en goed toegerus, wondermooie omgewing.

Ons het rus nodig gehad na 'n lang reis, en daarvoor was Valley Lakes perfek. Indien ons langer wou oorbly, sou daar dalk behoefte wees aan inligting oor bv. moontlike voetslaan-opsies.

Lizel-mari S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons was aangenaam verras. Farouk het uit sy pad gegaan om ons van hulp te wees en aangebied nog voor mens kon dink aan iets! Ek sal enige tyd weer daar gaan kuier en beveel hul ten sterkste aan!

Lizelle V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle V
Saam met vriende

Het lekker gebly maar daar is 'n paar goed wat kort.

Ons het baie lekker gebly maar dit sal goed wees om gaste van die volgende in te lig: Daar is baie min toiletpapier gegee en dit is ver van enige winkels af. Daar word gesê daar sal nie ekstra toiletpapier gegee word nie. Daar word géén handdoeke verskaf nie so maak seker dat gaste dit weet. Daar was ook geen kommunikasie vanaf die eienaar nie, ek het vragies gevra oor hout en wat verskaf word en ek het geen antwoord terug gekry nie. Ek het ook laat weet hoe laat ons daar sal wees en het geen reaksie gekry nie. Dit sal ook goed wees om beter buiteligte te hê sodat mens kan braai.

Max G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Max G
Saam met vriende

Rus en vrede.

Valley Lakes is 'n heerlike toevlugsoord vir die stedeling wat soek na rus en vrede. Goed toegerus en pragtige ligging by dam en Farouk se goeie diens was die kersie op die koek.

Jannie J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie J
Saam met vriende

Tyd te kort om enige negatiewe te sê, maar kon beter ontvangs gewees het.

Die algemene voorkoms was goed, kamers netjies. Beligting in kamers baie swak. Beligting in sitkamer het nie gewerk nie (lampie op tafel). Geen handdoeke verskaf, net vloer handdoeke gewees. Ontvangs kan meer info verskaf aangaande wat benodig word. Anders was die tydtjie aangenaam.

Leon V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met klein kinders

Het verblyf baie geniet. Sal enige tyd weer teruggaan.

Die diens was puik gewees. Was baie goed ontvang en kothuis was baie netjies te alle tye en het alles gehad om die verblyf lekker te maak. Farouk was baie behulpsaam en het ons op die hande gevra. Sal regtig volgende jaar weer teruggaan.

Jacques B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Saam met vriende

Baie aangenaam, skoon, netjies en voledig toegerus.

Die kothuise is pragtig geleë langs die dam en skep 'n rustige atmosfeer. Die omringende natuur is werklik pragtig. Vir hengelaars is hierdie plek seker 'n paradys.

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhZjVkNDdiLTBjMWEtNGMxYy05MzYyLTI1MzU4ZDgyNWY2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R617 Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.940833333333 29.347777777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!