Valley Lakes
14 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Vuurmaakhout word hier verkoop, en word nie gratis verskaf nie.
Gaste moet hul eie handdoeke bring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Deposito's sal terugbetaal word indien iemand jou bespreking kan oorneem, en dit is bevestig. Indien dit nie aan ander oorgedra kan word nie, sal die bespreking geskuif kan word na 'n tyd/datum wat die gas en instansie pas.
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom