Valley Lodge & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Valley Lodge & Spa skuil in die geskiedkundige Magaliesbergvallei. Ons professionele en warm personeel, riviere en strome wat die stuk land deurkruis, inheemse plantegroei en volop diere en voëls maak hierdie veel-bekroonde hotel die ideale wegbreekplek.

Die hotel bied luukse kamers en suites en gaste kan tussen 2 kategorieë kies. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en beskik oor 'n spieëltafel, gemaklike stoel, koffietafel, elektroniese kluis en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Al die kamers beskik oor lugversorging, ondervloerse verhitting in die badkamers, elektriese komberse op die beddens, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie wat op versoek aangevul word. Daar is meubels op die terrasse en stoepe buite en die kamers het beperkte internet-toegang.

Valley Lodge & Spa bied gaste verskeie doendinge soos om in die gaste-sitkamer te ontspan, swem, 'n gimnasium en tennis.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Valley Lodge & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 842 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za