Underberg Akkommodasie by Valley View Cottage | LekkeSlaap
+10

Valley View Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley View-pad 37, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Valley View Cottage is 'n selfsorghuis wat net 1 km van Underberg se middedorp af is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek na aan verskeie besienswaardighede in die Drakensberg-streek.

Die kothuis is smaakvol versier en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het ekstra ruimte vir ekstra matrasse indien nodig. Die badkamer het storte of baddens, wasbakke en toilette. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof en ander nodige toestelle.

Die leefarea is ingerig met 'n kaggel en gemaklike sitplek en dis langsaan 'n eetkamertafel met 6 stoele. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe op die stoep, wat asemrowende uitsigte oor die omliggende area bied.

Die kothuis het 'n alarmstelsel en die perseel is omhein. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie in 'n toesluit-dubbelmotorhuis.

Valley View Cottage is na aan verskeie doendinge soos bergfiets-, 4x4- en voetslaanroetes, vlieghengel-plekke, gholfbane, perdry en vierwielmotorfietsritte, en dis maar net om 'n paar te noem!

Slaapplek

’n Bespreking by Valley View Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Valley View Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Valley View-pad 37, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Valley View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley View-pad 37, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMDM2ZmQ4LTk5ZTMtNDBkNS1iOGRlLTBkYjkwMjQ5OWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 37 Valley View Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.79349 29.48163
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za