Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley View Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Valley View Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tarina E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina E
Gesin met tieners

Rustige en ruim blyplek met mooi uitsig.

Ons het heerlik gebly by Valley View Cottage. Daar is genoeg spasie vir almal, binne en buite. Dis lekker stil, maar tog naby genoeg aan alles. Baie mooi uitsig en tuin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V
Saam met vriende

Pragtige plekkie, baie netjies.

Baie mooi uitsig, netjies, selfs heerlike biskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was amazing. Place was really warm, it felt like home. The views are really beautiful.

The place was very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca M
Gesin met klein kinders

Just the most fabulous little gem.

We loved this little cottage. Everything about it was perfect. My only suggestion would be a gas cooker of some sort. So that when Eskom comes along there's a way to heat up or cook food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiltrud F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiltrud F
Saam met vriende

Pragtige ou Engelse cottage!

Dit was bitter koud terwyl ons daar was, maar daar is 'n lekker vuurherd en verwarmers teen die mure asook elektriese komberse op die beddens. Ons het nie koud gekry in die nag nie. Sal graag wil teruggaan om op die mooi stoep te sit en kuier of onder die pragtige ou reuse eikebome te sit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nan K
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Sal weer hier tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Besigheidsreis

Netjiese akkommodasie - groot ooplan-leefruimte met fantastiese kuierplek op stoep.

Geleë in die buitewyke van Underberg met 'n fantastiese uitsig op die Drakensberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corna J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike stilte en mooiste uitsig.

Gerieflike huis, beskik oor alles wat jy benodig. Heerlike kaggel en stoep om op te kuier. Groot tuin, maar omheining is ongelukkig nie geskik vir klein hondjies nie. Moes ons Maltesies elke keer met 'n leiband uitvat. Kan die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse sjarme met 'n pragtige uitsig.

Valley View is ruim, netjies en goed ingerig. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik voor die kaggel gekuier - onthou net om jou eie hout aan te koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid, met als wat mens nodig het.

Mens word wakker en maak die gordyne oop na die mooiste prentjie. Eenheid is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willna H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willna H
Saam met vriende

Baie lekker gebly, skoon en netjiese verblyf.

Underberg is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en uitsig.

Gerieflike en ruim akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met vriende

Ongelooflik!

Verblyf uit die boonste rakke - elke oomblik geniet! Voel asof jy afgesny is van die wêreld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met vriende

Relaxing.

Magic experience and great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bokkie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and neat but security lacked.

Very nice stay. Very quiet. The fire place is 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker, geen klagtes of negatiewe punte nie.

Ons het nou wel net vir 2 nagte daar oornag, was die hele dag uit en eers omtrent 17:00 weer terug, maar dit waslekker. Dit is 'n oulike plekkie met alles wat nodig is. Baie mooi uiteengelê. Sue is 'n vriendeilke mens wat net die beste vir haar gaste wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Amazing and beautiful does not begin to describe the cottage and the views. Unfortunately we had to leave early, but we will be back as soon as we can.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtigste huis waar ons heerlik kon rus.

Valley View Cottage is 'n pragtige en netjiese huis met al die nodige geriewe. Dit was blinkskoon met ons aankoms en daar is soveel aandag gegee aan klein detail. Die kleurvolle blommetjies in die tuin is pragtig en die toesluitgarage is 'n bonus! Ons het heerlik op die stoep gekuier en sommer net lekker gerus. Ons sal graag weer wil gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourie K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice!

Had an awesome weekend and the accommodation was outstanding! The host Sue went out of her way to ensure we are comfortable and happy! Had temperatures of -4 degrees and the heated blankets and heaters in the rooms that were provided most welcome! Definitely home away from home as this cottage is equipped with everything you need or could think of! Very private, clean and comfortable! Outstanding view on the valley and the snowy mountain peaks! Will most definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfgang W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang W
Gesin met tieners

Baie gemoedelike, mooi gemeubileerde huis en stil atmosfeer met pragtige uitsig.

Verblyf was baie aangenaam met Sue wat absoluut uit haar pad gegaan het om ons kuier gemaklik en lekker te maak. Ek sal Valley View Cottage sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was gerieflik alles daar wat jy benodig.

Heerlike verblyf. Skoon en netjies. Gemaklike beddens. Gerieflike kombuis met alles beskikbaar. Sal weer daar oorslaap. Voel veilig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T
Saam met vriende

A wonderful stay in a cosy cottage with magnificent views, every comfort provided.

We arrived to find, tea, coffee, biscuits, even milk in the fridge. A lovely fireplace, stocked with wood. Very comfortable and secure. The views from the veranda were outstanding, and I would certainly recommend it and return there one day if possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolanda O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanda O
Saam met vriende

Die verblyf voel soos 'n huis weg van jou eie huis.

Netjiese huisie met alles wat 'n mens moontlik kan nodig kry tydens jou verblyf in Underberg. Klein detail soos vars blommetjies in die kamers en tuisgebakte koekies in die kombuis was 'n wenner. Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig. Vir 'n wegbreek om weer tot ruste te kom met die geluid van reëndruppels op die sinkdak is Valley View Cottage net die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K

Uitstekend.

Was baie in ons skik met die verblyf en die diens wat ons ontvang het. Sal dit met graagte by ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D
Saam met vriende

Netjies en goeie waarde vir geld.

Baie netjiese en ruim huisie met alles wat mens nodig het. Mooi uitsig oor die berge en baie stil en rustig. Sal definitief weer kom kuier. Die gasvrou, Sue Armstrong, is baie vriendelik en help graag waar sy kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley View-pad 37, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMDM2ZmQ4LTk5ZTMtNDBkNS1iOGRlLTBkYjkwMjQ5OWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 37 Valley View Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.79349 29.48163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem