Die Crags Akkommodasie by Valmont Estate | LekkeSlaap
+63

Valmont Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valmont Landgoed, Loredo Suid, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Valmont Estate bied selfsorgverblyf in luukse kothuise en is sowat 24 km van Plettenbergbaai se middedorp af geleë. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete se besienswaardighede kan besoek.

Verblyf by Valmont Estate word in 3 bekoorlike kothuise met slaapplek vit 2 tot 6 gaste aangebied. Dié losstaande eenhede beskik elkeen oor 1, 2 of 3 slaapkamers met privaat badkamers. Elke kothuis het 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye mee te kook en 'n leefarea om in te ontspan.

Elke kothuis het ook lugversorging, gratis WiFi en braaigeriewe. Skoonmaakdienste en wasgoeddienste kan op versoek gereël word. Onderdakparkeerplek is vir voertuie beskikbaar.

Valmont Estate is net 5 km van Monkeyland en Birds of Eden af, minder as 20 km van die strand in Keurboomstrand af, en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die omgewing af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Valmont Landgoed, Loredo Suid, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valmont Landgoed, Loredo Suid, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALcIqWY2WF2YFCuMV0NBEe40DXIzkzmhpBpOBeaqDbkR9MVEy9p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) Valmont Estate Loredo South 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.940275941971 23.504002712294
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za