Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valmont Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

LeeAnne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Valmont Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andrew L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew L
Gesin met tieners

Luxurious feel, quiet and safe.

Clean and well-equipped cottage with load shedding relief and a good shower. Set on beautiful grounds. Empty sugar bowl my only issue.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Gesin met tieners

Awesome!

Baie lekker, netjies, ons almal het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terry D
Gesin met tieners

A place to chill, but close enough to many activities.

Even though it rained on both days, we still had an awesome stay at Valmont Estate. We booked both cottages as my family from Australia were visiting. The dam cottage had a large undercover verandah and a lovely view of the fields where the horses were roaming as well as the mountains in the background. The bush cottage was surrounded by indigenous bush which was filled with birdsong in the mornings. Was so peaceful away from the hustle and bustle of the holiday crowds. The location of Valmont Estate is superb for exploring all that The Crags have to offer and is a few kilometers from Nature's Valley for its beautiful lagoon and beach.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the worst accommodation experiences ever.

The power went off all of a sudden while watching TV after dinner, I called the owner and sent numerous messages, but they don't take calls, no reply. So we had to go to bed as there's nothing we can do in the dark, cold night. I had to wake up at midnight as all lights turned on and interfered with sleeping. I had to wake up around 3 am as the security system kept beeping, so I couldn't have a deep sleep after 10 hrs of driving. Toilet in main looks dirty with old stains inside, so we had to use the other toilet. Owner replied the next day and offered 50% off on next visit. What a joke. She expects me to come again?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Saam met vriende

Ongelooflik!

Ons verblyf was so lekker. Die Bush Cottage was uiters groot, gemaklik, luuks en het die mooiste meubels in. Dit is prakties en gemaklik en is ten volle uitgerus. Die WiFi is effens stadig, maar niemand stel belang in slimfone en laptops as jy in so 'n ongelooflike mooi plek jouself vind nie. Watson het die mooiste glimlag en geen versoek was te groot vir hom nie. Die skoonmaker was vriendelik en deeglik en elke personeellid het ons soos BBP's behandel. Ek sou vir altyd wou bly as ek kon! Ek beplan alreeds my volgende Valmont Estate wegbreek! Vir seker die heel beste eiendom wat ek al ooit besoek het via LekkeSlaap (en ek bespreek gereeld!).

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met vriende

Stylvol, skoon, netjies.

Wonderlike rustige plaaslewe! Kon vir altyd op die stoep bly sit en die stilte ervaar, wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Goeie ligging, rustig en lekker atmosfeer!

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies en skoon en die foto's is ’n ware beeld van wat jy kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten M
Gesin met klein kinders

An amazing location with beautifully decorated cottage.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en natuurskoon.

Het 'n naweek by Valmont bespreek vir 'n wegbreek en was glad nie teleurgesteld nie. Die verblyf het alles wat mens nodig het met ekstra bykomstighede wat die verblyf ekstra spesiaal maak. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valmont Estate se terugvoer

Baie dankie,
Ons waardeer dit en sien uit om julle weer hier te he.

Valmont Estate
Marlene T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene T
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons was baie vriendelik ontvang, die huisie was pragtig en baie skoon. Die omgewing is rustig en stil en die plaas is netjies. Die personeel het ons huisie baie mooi skoon gemaak daagliks en het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing accommodation against the forest on a farm.

The accommodation is immaculate with full DSTV and aircon. Lee-Ann was very helpful and Watson took good care of us when we arrived - We will definitely be back for a longer stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valmont Landgoed, Loredo Suid, 24 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALcIqWY2WF2YFCuMV0NBEe40DXIzkzmhpBpOBeaqDbkR9MVEy9p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Valmont Estate Loredo South 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.940275941971 23.504002712294
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem