Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valozone 70 Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naomistraat 11, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Valozone 70 Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Thabazimbi. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis bied verblyf aan in 8 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en privaat ingange. Elke kamer het ook 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe. Ander geriewe in elke kamer sluit lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi in.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek en die perseel is omhein met 'n elektriese heining. Daar is ook 'n kragopwekker vir kragonderbrekings. Thabazimbi is in die Waterberg-streek in Limpopo en die rustige dorp bied 'n rits restaurante, kroeë en koffiewinkels asook talle nabygeleë besienswaardighede insluitend wildkyk- en jaggeleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Naomistraat 11, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naomistraat 11, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ceb1b7a9c331c551402fed25770b29f37d4e0846cd39c9c366b9c9eba0a0af1f44b7552a6f3011cf9f2fade141d8ba7d68d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 Naomi Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.589786 27.4048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem