Valparaiso Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Valparaiso Gastehuis is 'n Meksikaanse styl gastehuis B&B teen die duine wat oor die ongerepte strand en Indiese Oseaan uitkyk. Ons doel is om luukse akkommodasie aan ons gaste te verskaf wat 'n hoë premie op privaatheid, rus en vrede plaas, en tog binne maklike bereik van restaurante, inkopiefasiliteite en geriewe in nabygeleë Jeffreysbaai wil wees.

Akkommodasie bestaan uit 3 smaakvol versierde kamers, Amarillo, Azul en El Oro wat almal en suite-badkamers het. Elkeen van die kamers het gehalte-linne en handdoeke, kluis, TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n gastesitkamer, braai-area, tuin en 'n klein kapel. Jy kan 'n skemerkelkie op die dek buite geniet. Elke oggend kan gaste die 180º see-uitsig bewonder terwyl hulle smul aan 'n heilsame ontbyt by Cafè Solo.

Valparaiso gastehuis is in 'n natuurlike omgewing geleë in die verste hoek van Paradysstrand in 'n skilderagtige, rustige plek wat oor die Indiese oseaan en St. Francisbaai uitkyk. Die pragtige ongerepte strand is slegs 'n gerieflike stappie in die straat af weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Valparaiso Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za