Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valverde Country Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Jabu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 60 resensies vir Valverde Country Hotel
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.5/5
Nolan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan M
Gesin met klein kinders

Pleasant and conveniently placed.

Stay was lovely. Beautiful gardens. Had everything we needed for a short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caramia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caramia S
Enkelreisiger

Rustig, stil en netjies.

Baie goeie diens, ontbyt was heerlik. Sal weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Richard G
Gesin met klein kinders

Peaceful.

We stayed at Valverde Country Hotel mainly for its location close to family with whom we planned to spend Christmas Day. Our day was quite full and was planned around having breakfast at the hotel before setting off for the day. Unfortunately, when we arrived at breakfast, there was no space for us. The staff merely shrugged their shoulders and said we must come again later, which clearly did not suit us. If 20 guests stay the night, then there should at least be 20 places in the restaurant for breakfast. This upset us, and next time we visit, we will certainly look elsewhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was soos ons verwag het.

Vir 'n troue naby oorgebly. Gerieflike en aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stasha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ñ oulike plek vir ñ oorslaap en lekker ontbyt.

Die terrein is skoon en so rustig. Die kamer was pragtig, netjies en skoon. Die diens ontvang was vriendelik en behulpsaam. Die kragopwekker het handig ingekom. Die enigste klagte was ons raserige bure wat geen konsiderasie vir ander gehad het nie, 2 uur in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sameena C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sameena C

Good value for money.

Breakfast was nice. Room was spacious and the bed very comfortable. Staff were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia N
Saam met vriende

It was worth it!

Valverde Country Hotel went out of their way to accommodate us and my friends. The customer service and food were very good. Thank you, guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and well looked after.

An exceptional hotel with fantastic staff. A great venue for some peaceful RNR.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slordig.

Badkamer benodig aandag op verskeie plekke. Stort se bodem slordig geseël, hakke en handoekreëlings. Warm water vat meer as 5 minute om by die krane uit te kom. Beddegoed geskeer en gate gebrand op 2 plekke. Gordyne is vuil. Twee enkelbeddens teen mekaar geskuif met paslaken om dubbelbed te vorm. Slegs een kant van die bed het 'n elektriese kombers gehad. Ander elektriese kombers was op die losstaande enkelbed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alphonse L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alphonse L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome overnight stay.

Great breakfast options in the morning and very helpful staff.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuin, netjies, vriendelike diens.

Baie netjiese en skoon verblyf naby baie trouvenues. Die tuine is mooi en versorg en die mense is vriendelik. Ons het baie lekker ontbyt gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi V
Enkelreisiger

Netjiese en bekostigbare verblyf.

Baie netjiese en veilige verblyf 'n klipgooi van Lanseria lughawe. Die kamers is skoon en ruim en die personeel vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelandri A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelandri A
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celest P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celest P
Saam met vriende

Gerieflike plek, wel oud, maar netjies en skoon.

Die kamer wat hulle aanvanklik vir ons aangebied het, se stort was blykbaar foutief - dit was deur iemand anders aan hulle genoem. Ons is na 'n ander kamer geskuif wat heerlik ruim was met 'n gerieflike bed, tafel, stoele en sitarea. Die kamer het op die swembad uitgekyk en aangesien dit gereën het, kon ons met groot gemak in die kamer kuier en van kamerdiens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alphonse L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alphonse L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, relaxing stay.

Great for a break away for a weekend. Close to cycling trails, shopping malls and airport for domestic flights.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter F
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Baie geraas van die oggend net na 5 af. Slegs lou warm water en drukking was baie swak. Daar was selfs geen warm water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inze S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Inze S
Saam met vriende

Baie oulike plekkie vir 'n aand.

Ons het net oornag vir 'n troue in die omgewing. Die mure is papierdun so ons het van vroegoggend al gehoor hoe die personeel voorbereiding doen en gesels, so inlê is nie 'n opsie nie. Die ontbyt was 'n bietjie van 'n 'let down' - die buffet-bakke was leeg toe ons net na 9 daar opdaag en hulle bedien ontbyt tot 10 uur. Ons het die laaste bietjie gevat in die bakke wat oor was en gaste na ons moes weer wag om te kon skep, die kos was ongelukkig ook koud gewees. Verder is die tuin baie mooi, en personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat verwag was nie.

Geen warm water, stortdeur stukkend en kon nie toe nie. Kos wat bestel was was oneetbaar. Buitedeur van kamer kon nie sluit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot kamer en skoon. Was net probleem met warm water.

Daar was 'n probleem met warm water. Die personeel het dit kom herstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en baie goed geleë.

Die ontbyte was heerlik en die staf is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie. Fasiliteite bietjie verwaarloos, maar ek glo dit is a.g.v. die COVID-inperkings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n goeie ondervinding nie.

Oud, afgeleef, nie goed onderhou nie. Beddegoed oud. Nie goeie onderhou nie. Nie skoon nie. Dakwaaier aangesit en stof het hele kamer vol gewaai. Vyfuur die oggend besluit om die pad te vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir die geld nie.

Ons het net die kamer en ontbyt gebruik, geen van die ander geriewe nie. Die kamer was skoon, maar baie ou geriewe. Die stort was onaangenaam, nooit regtig warm water nie. Ons voel vir dieselfde geld kon ons 'n in dieselfde area 'n baie beter kamer gekry het. Die ontbyt was teleurstellend, ons kan iets baie beter by ons eie huis gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskik vir behoefte.

Ons was by 'n troue by die venue langsaan, so dit het so goed gewerk om die aand nie ver te hoef ry nie. Ons kon ontbyt eet by die venue. Daar is ook spa-opsies met 'n terapeut wat uitstekend was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reynold S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Reynold S
Gesin met klein kinders

Sal vir seker nie aanbeveel nie.

Restaurant glad nie op standaard nie, swak diens en akkommodasie glad nie waarde vir geld nie. Geboue is verwaarloos. Kon nie eers rugby kyk nie, as gevolg van geen DStv of big screen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diederik K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik K
Gesin met klein kinders

Was baie mooi en goeie kliëntediens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolise H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolise H
Enkelreisiger

Dis was aanvaarbaar vir 'n oornag bly en nie terug JHB toe te ry nie.

Die ontbyt was heerlik. Die ontvangs met inbook die Saterdag was baie vriendelik, Sondag was daar niemand nie. Dink die eienaar of iemand was besig om saam die fietsryers te kuier en het aangehardloop gekom toe ek navrae gehad het. Met uitbook, was daar niemand, geen krag en nog 'n couple het rondgestaan en deurmekaar gelyk. Het net sleutel neergesit en geloop. Geen warm water, het net gesig gewas en eerder by die huis gaan shower. Sondagoggend het die krag elke 20 min gedip. Fietsryers word "onthaal" as 'n halfway house vir hul roete, dus om uit die venue te kom was net 'n gemors. Fietsryers staan die heelplek vol, maak nie pad vir jou (in jou kar) om uit te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verlore in die prentjie mooi tuine. Pragtig dit is regtig 'n lekker plek vir rus en vrede en foto's.

Ons het lekker gekuier en sal beslis weer gaan. Die tuine is pragtig en baie mooi vir fotosessies. Pragtig en die kos was baie lekker so dat ons nie alles kon eet wat aangebied word. Waarde vir geld. Baie lekker dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Helen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie tevrede met die keer se verblyf nie.

Die eerste keer wat ons Valverde Country Hotel bespreek en daar deurgebring het was puik. Kamer wat skoon en netjies, naby restaurant en ook naby voertuigparkeerarea. Het lekker geëet in restaurant en die sjef en kroegman baie gasvry en vriendelik. Maar die tweede keer (18 Desember 2020) was ons baie teleurgesteld! Ons het vir 2 aande bespreek waarvan ons toe net een aand kon oorslaap (die Vrydagaand) omrede daar 'n troue was en iemand het ons 2de aand se verblyf vir 'n ander gas gegee. Net soos die vorige keer het ons gevra vir grondvloer en naby restaurant en parkeerarea omdat my man rugoperasie gehad het en nie ver kan loop nie. Ons is in 'n kamer gesit wat baie ver van restaurant en parkeerarea was. Geen hulp van enige aard (portier) om te help met die bagasie om tot by kamer te kom nie. Voertuig kon ook nie nader gestop word om bagasie af te laai nie. Baie swak diens. Vlieë - 'n magdom vlieë wat orals was. Dit was verskriklik! Restauranttafels was vuil en taai. Selfs die sout- en peperpotjies op tafel was taai. Daar was tot vlieë by die kosse wat uitgesit is vir ontbyt. Die vrugte-ontbyt, slices waatlemoen, spanspek was suur, het oorgestaan en vlieë orals. Tafels waar gaste reeds gesit en eet het is nie skoongemaak nie. Mense het rondgestaan en kyk waar om 'n plekkie te kry om hul ontbyt te eet. Hierdie wat ek nou deurgee is die waarheid. In vergelyking met die eerste keer se verblyf wat ons daar was - baie teleurgesteld! En ons het nogal met lof gepraat van die plek by ons kinders en aanbeveel vir almal wat verblyf soek naby Lanseria Lughawe met ons eerste verblyf. My man het nogal gesê wanneer ons by die huis kom moet ons hierdie teleurstelling deurgee aan die webtuiste wat verblyf gereserveer het. Duidelik was die eienaar met vakansie en die bestuurder het nie behoorlik sy hand op die venue gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kyle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Underwhelming and a bit disgusted.

I will not recommend the accommodation to anyone. We found a bug "kakkerlak" in the bathroom that put us off a bit. The mat in front of the bed was a bit sandy, which tells me it was not properly swept. This raises some issues related to housekeeping. In addition, the chairs at the table were worn out and not exactly in the best condition. Moreover, the wall paint in the shower was scratched or torn off. Is this place value for money. I don't think so. Also the unit where we stayed at had no Dstv package. Which is pretty much a standard these days. If you are happy with SABC and OVD then you'll be right at home. When we arrived at the reception area we were told to sanitize and then we were taken to our room. However, we were not made aware of any services or facilities the place has to offer, nor were we told about a restaurant at the location that serves breakfast (a la cart or buffet). Our experience at the place was bad and it was underwhelming to be honest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keabecwe M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keabecwe M
Saam met vriende

It was all in one.

Valverde Eco Hotel, was so welcoming, from breakfast to beautiful garden, the staff was so helpful. Very peaceful with clean linen. Whether you want to host picnic, wedding, family gathering, or ladies outing, it is a perfect place. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilonka N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, privaat en gesellig.

Atmosfeer is rustig en pragtige tuin. Restaurant uitstekend en diens wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob Y - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob Y
Enkelreisiger

Tranquil, beautiful, place to unwind.

The property is truly beautiful and the service is amazing and personal. Just 2 words of advice, try not to stay the night there is a wedding as you will be woken in the middle of the night by the music and attendees. I was woken at 00:45 am and the noise went on until 03:00 am. I did bring it to the hotel's attention the next morning and they did apologise for the inconvenience. Also, try to stay in the rooms towards the back of the property rather than those the same side as the road as you can hear the traffic coming and going.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Musa M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Musa M
Gesin met klein kinders

Peaceful and serene place.

The place is wonderful and serene. My family and I enjoyed our stay. The rooms are very clean and immaculate and had everything we needed. The staff at the restaurant was very friendly and made us feel welcomed. When we arrived, the receptionist was not particularly friendly. She even asked me if I had already paid, I thought that information was supposed to be on the system. We had to find the information ourselves of what the hotel has to offer. That was a bit disappointing. Also, there were people in other rooms which were up the whole night and we could hear their noise. That was very disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marelise F
Gesin met klein kinders

Nie 'n kindervriendelike plek nie.

Kos was heel goed, maar kamers kort dringend aandag. Krane draai oop en dan nie toe. Stort het nie warm water, teëls sny voete, tuin is in swak kondisie, raas vreeslik deur die nag, gaste wat laat inkom lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Central, beautiful setting, comfort and outstanding service.

This is a gem of a place! Such outstanding value for money - comfortable and spacious room and delicious breakfast included. We were treated like VIP's from checking in until we left. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rothea M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rothea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons is so gaaf ontvang. Die kamer baie netjies. Die aandete by die restaurant en ontbyt die volgende oggend was baie smaaklik. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valverde Country Hotel se terugvoer

Thank you very much for the lovely review!

Valverde Country Hotel
Dries B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Was baie lekker en gerieflik enige probleme was vinnig en vriendelik uitgesorteer. So daarvan gehou get as daar 'n kroegie was vir 'n nightcap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valverde Country Hotel se terugvoer

Thank you very much for taking the time to write a review, we really appreciate it!

Valverde Country Hotel
Magderie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Magderie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onder gemiddeld.

Die tuine is baie verwalle - speelarea vir kinders lyk aaklig en gee 'n verwese gevoel aan die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandi P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotel is fine just need a little upgrade like the brushing glasses in the bathroom and mini fridges.

Otherwise everything was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valverde Country Hotel se terugvoer

Dear Thandi,

Thank you for your lovely review. We will look at those brushing glasses in the bathroom moving forward.

As for mini fridges, you would like to see a fridge in the room to keep your own drinks? We have mini fridges on request but maybe it wasn't communicated to you on arrival or upon booking.

Regards,
Valverde Country Hotel

Valverde Country Hotel
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en die diens was baie goed en vriendelik.

Ons het dit baie geniet. Goeie diens gehad en sal dit enige tyd vir vriende of familie aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valverde Country Hotel se terugvoer

Thank you very much for your lovely review, we are very happy to hear you had a good stay with us and we are looking forward to hosting you again very soon.

Regards
JP Valverde

Valverde Country Hotel
Iné E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Iné E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie die gehalteverblyf wat ons verwag het nie.

Ons kamer was baie warm met ‘n dakwaaier wat net een stadige stelling het. Die parkering is baie ver van die kamers af en niemand help om jou bagasie te dra nie. Ons het lank by ontvangs gewag voordat iemand ons kom help het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valverde Country Hotel se terugvoer

Apologies it was very hot in your room, we do have extra fans available for this very hot summer days. We also apologise that there was no one to help you carry your luggage.
We always get someone when the customer requests so I am not sure why this wasn't arranged for you.
I will make sure more fans are placed in the rooms moving forward to make sure it doesn't feel so hot for our guests
Have a super day.

Valverde Country Hotel
Tersha B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tersha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Min slaap van al die geraas.

Kamer was pragtig en netjies alhoewel daar stof op die meubels was. Daar is so baie geraas as jy wil slaap en sodra jy aan die slaap raak en 'n bietjie laat wil lê is dit die mense wat vir die volgende funksie reg maak wat jou wakker maak van praat tot goed rondstoot. Die ontbyt was baie eenvoudig en niks spesiaals nie. Ek het ook navrae gedoen by die "spa" die kommunikasie is baie stadig of geen antwoord nie, het op die ou einde van die dag dit maar net gelos. Pragtige plekkie maar sal nie weer oorslaap of navrae doen by die "spa" nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valverde Country Hotel se terugvoer

Dear Tersha,

I am really sorry that the noise woke you up in the middle of the night. May I offer you to stay again at Valverde when it is quiet? We had a wedding on that day, I am really sorry

Regards,
JP Valverde, the owner.

Valverde Country Hotel
Elsje D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamer en baie lekker.

Die heerlike ontbyt die volgende oggend was 'n verrassing - en dit was by die prys ingesluit. Goeie plek om by oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valverde Country Hotel se terugvoer

Thank you very much for your review and for your support! We are happy to hear you enjoyed your breakfast and your stay with us.

Regards,
JP Valverde - Owner

Valverde Country Hotel
Hercu P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hercu P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het meer verwag

Hoewel die kamers skoon was is dit oud en afgeleef. Badkamer was skoon maar uit die 80's. 'n Hond het van die oggend 04:00 aan ons deur gekrap en getjank. Tuin het ook baie verwaarloos voorgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valverde Country Hotel se terugvoer

So sorry we didn't meet your expectations. We are busy renovating the rooms, so please watch this space. Not sure what you mean about the dog as there are no dogs on the premises? The state of the garden is somewhat different now as it is winter but with spring around the corner, it will soon look much better.

Valverde Country Hotel
Ruben D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek en lekker kos by die restaurant.

Daar oorgeslaap vir 'n nag en baie lekker gebly al was die kamer nog nie reg toe ons wou inboek nie. Verder het ons als geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge K
Gesin met klein kinders

Ons het oornag na ons 'n nabygeleë troue bygewoon het.

Uitstekende waarde vir geld in pragtige tuine geleë. Verblyf was skoon en netjies, en die personeel baie vriendelik en behulpsaam met versoeke om verblyf met jong kinders meer gemaklik te maak. Die restaurant op die perseel lewer kos van goeie gehalte en is bekostigbaar terwyl die buffet-ontbyt in elke behoefte kan voorsien. Of jy vir besigheid reis, of 'n naweek wil wegbreek saam met 'n geliefde, Valverde sal nie teleurstel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was glad nie wat ek gehoop het dit sou wees nie.

Die kamer was regtig warm, sonder enige lugversorging of waaiers. Die badkamer en spesifiek die wasbak, was vuil en bedompig aangesien daar ook geen uitsuigwaaier was nie. Die eienaar was vreeslik ongeskik en het selfs by tye voor gaste ingedruk met die aand se wynproe-sessie. Valverde loof hulleself daaraan dat hulle eko-vriendelik is, maar laat toe dat harde musiek tot laataand gespeel word. Na die musiek stil is, begin die wagte kliphard gesels met medewerkers wat sekerlik op pad huis toe is. Ek sal glad nie weer self daar bly of enige iemand aanraai om daar te bly nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valverde Country Hotel se terugvoer

I am really sorry that you didn't enjoy your stay and that the music was too loud. We had a wedding at the time and it can get noisy. We are renovating and upgrading the rooms as some of them are a little old, so sorry about that.

Valverde Country Hotel
Pieter D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietwat teleurgestel met netheid van die kamer en gebou.

Diens was uitstekend, maar algemene netheid van kamer en geriewe kan doen met bietjie opknapwerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gasvryheid.

Hulle was vriendelik en het dit baie romanties vir my en my man gemaak. Sal weer besoek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf!

Wonderlike naweek deurgebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal graag weer hier bly, maar vertrou nie die kos nie.

Ons was hier vir 'n troue, als was goed tot die gaste wat ontbyt gehad het die volgende dag siek geraak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmie G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie G
Saam met vriende

The most friendly staff, makes every stay memorable. Simply the best value for money

Ruth at reception phoned the morning before we checked in to make sure we are on our way and that the shuttle would be at the airport on time. Fundeli the shuttle driver is so friendly and drives very safe. Neil the chef is briljant !!!! Also thanks to Babara for your friendliness. Even the turn down of the room in the evenings are so special. Thank you so much for caring about your visitors the whole team every single one. The experience makes clients feel like royalty!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met vriende

Baie goeie keuse .

Ons kamers was silwerskoon, lekker naby Lanseria, fantastiese aandete, baie lekker ontbyt. Was beslis 'n goeie begin vir ons vakansie in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruscke H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruscke H
Saam met vriende

Thank you Valverde Country Hotel

Thank you so much for being so friendly and professional. Jabulani, you were a great help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel O - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiaal.

Dankie, dit was 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

We have enjoyed ourselves, everything was perfect. Thank you for a 100% stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim E - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tim E

Lovely setting and view

Check in was efficient and friendly. The buffet was average.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-verlenging, Erf 5 Lammermoor, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgpKviQ0TZdLvaYQDrFNtPw9UfJzE9hekqdtMKvKeX8tfhVGqPa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 60 5 1 4 Beyers Naude Extenstion Plot 5 Lammermoor 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.955903140745 27.875200510025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem