Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Aardtspos

Koningkamers
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Middagete, aandete of middagtee kan vooraf op versoek gereël word.
Die verblyf behou die reg voor om 'n rekening uit te reik vir enige breekskade wat tydens hul verblyf deur gaste veroorsaak word. Dit sluit breekskade, vlekke of skade aan meubels of afwerkings in. Enige toevallige skade moet asb. so gou moontlik aangemeld word om die skade en die gepaardgaande koste te minimaliseer.
'n Vervangingskoste per sleutel, skyfie of kaart sal vir verlore sleutels of sleutelskyfies en -kaarte gehef word.
Troeteldiere word nie by die gastehuis toegelaat nie.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar gaste parkeer hul voertuie op eie risiko.
Die hele huis en al 5 gastekamers kan ook eksklusief deur 1 groep van 10 gaste bespreek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamers
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Middagete, aandete of middagtee kan vooraf op versoek gereël word.
Die verblyf behou die reg voor om 'n rekening uit te reik vir enige breekskade wat tydens hul verblyf deur gaste veroorsaak word. Dit sluit breekskade, vlekke of skade aan meubels of afwerkings in. Enige toevallige skade moet asb. so gou moontlik aangemeld word om die skade en die gepaardgaande koste te minimaliseer.
'n Vervangingskoste per sleutel, skyfie of kaart sal vir verlore sleutels of sleutelskyfies en -kaarte gehef word.
Troeteldiere word nie by die gastehuis toegelaat nie.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar gaste parkeer hul voertuie op eie risiko.
Die hele huis en al 5 gastekamers kan ook eksklusief deur 1 groep van 10 gaste bespreek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doverrylaan 26, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1822485a18bc97bc924e32ebdb72cffc83bb715c4e47ba5f42a94a250507c2f4c50b8bc237c5fe5dd3c4371d474c89d6858a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 26 Dover Drive Cola Beach 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03760855769 22.815655765676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem