+24
Selfsorg in Oudtshoorn

Van Biljon Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Huisreëls:
1. Net geregistreerde gaste word op die perseel toegelaat.
2. Geen partytjies of funksies.
3. Geen eet of drink in die slaapkamers.
4. Alle skottelgoed met met vertrek gewas word.
5. Rook is verbode in die kothuis, gaste mag net in die aangewese areas buite rook.
6. Skakel die ligte, waaiers en verwarmers af as julle die eiendom verlaat.
7. Geen meubels of linne mag buitentoe geskuif word nie.
8. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
10. Die uitkloktyd is teen 10:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

243 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1rNq0sCCWcsLfjQC1shQ9Ak5DQ2LTkUU4zmxrGooE9iHJlhTHM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 42 5 1 5 243 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.590103292332 22.191950976849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang