Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Breda 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bredastraat 3, L'Aguhlhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Van Breda 3 is 'n lekker gesinsvakansiehuis in L'Agulhas en spog met 'n pragtige see-uitsig en hier kan gaste soggens wakker word met die geluid van die branders wat op die rotse breek. Die Kaap Agulhas-vuurtoring, restaurante en winkels is naby dié huis.

Hierdie eiendom is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer meet 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort, asook 'n gastetoilet. Die 2 slaapkamers met dubbelbeddens het elk 'n see-uitsig. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis het 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die etenstafel wat 8 stoele het, asook die sitarea wat 'n TV en gemaklike sitplek het.

Die skuifdeure lei na die stoep waar gaste 'n koppie koffie in die oggend of 'n skemerkelkie in die middag saam met die uitsig kan geniet. Die agterplaas het 'n graspek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Van Breda 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Van Breda 3
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Ligging

  • Van Bredastraat 3, L'Aguhlhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Breda 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bredastraat 3, L'Aguhlhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fdc2e029bdfec5c3820048f3c24879a13668bab2ed2b5d42a5109f9aebd2191f9024c06b55bc75afb88609d3e17adf8759b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 3 Van Breda Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.82687632621 20.012772996295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem