Van Bruggen Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sarie M
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Goeie waarde vir geld. Wardeer die feit dat hulle pensioenaris tarief het. Heerlik gebly. Naby aan hospitaal. Eienaars gaan uit hulle pad om verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

I would highly recommend Van Bruggen Inn. Adriaan is a fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Definitief aan te beveel. Ek gaan weer daar slaap wanneer ek in die area is. Ons is vriendelik ontvang en hulle het die ekstra myl gegaan om te help en vir seker te maak alles is reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kitta E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Home from home. Ek het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lieflike selfsorgeenheid wat perfek geleë is vir my doel. Alles wat mens nodig het vir selfsorg was beskikbaar. Koffie, tee ens. Plus vars melk was voorsien. Plek was netjies en veilige verblyf met sekuriteit. Lieflike onderdakparkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan Jacobus
Van Bruggen Inn
Hi Suzanne Dankie vir jou resensie. Ons is bly ons kon help. Altyd weer welkom. Riaan

Letuba G
1 nag
5.0
Okt 2025

Everything was perfect. A very peaceful place, very cheap, free stable WiFi, simple and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag
5.0
Okt 2025

Goeie ervaring. Dit is die beste toegeruste gastehuis waar ek al oorgebly het. Hulle het aan alles gedink wat jy moontlik kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rufaro N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Place is secured. Place was neat and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xavier V
1 nag
5.0
Okt 2025

Enjoyable and relaxing. Fantastic home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarize K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Gemaklik, veilig, rustig. Dit was die lekkerste plek met die beste gasheer. Hulle is wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6c069d390535fc314dd797510f078996f1b0ba203f998c3b97a128d04b71426c949bdf20eb5f99de364d6acd0ca4f74ff74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 45 Van Bruggen Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.8306236 26.6547594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang