Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Bruggen Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Van Bruggen Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Yvonne D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Waarde vir geld, vriendelike gasvrou/gasheer.

Ons was vriendelik verwelkom met ons aankoms. Waarde vir geld en sal beslis weer daar gaan oornag.

Marlene S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Uitstekende oornag verblyf.

Ons het baie lekker gebly, die eenheid was skoon en het alles ingehad wat ons benodig het. Heerlike warm stortwater en melk in die yskas was 'n groot bederf. Oom Riaan en sy vrou was baie gasvry en vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan oornag .

Cecilia C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C

Baie goeie oorslaapplek.

Dit is 'n ideale oorslaapplek en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Het veilig gevoel en sal dit beslis aanbeveel.

Berenice F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice F

Goed ontvang, eiernaar het vir my vooraf location pin gestuur. Hulle was awesome.

Wonderlik gebly, netjiese plek.

Gerhard V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Hoogs aanbeveel.

Alles was baie goed, netjies en gemaklik. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Rueben N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rueben N

Just a layover stay.

Great. All in order, host very friendly and it's all one needs for a short or long stay.

Johan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Perfek vir ons kuier.

Ons het baie lekker gebly. Die kamers is baie netjies en skoon. Die onderdak parkering en veiligheid is 'n pluspunt. Die tuisgebakte koekies is 'n wenner. Baie dankie vir die koffie, melk en suiker wat ook in die kamer was. Ons sal beslis enige tyd weer daar tuisgaan.

Ettiene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene V

Was weg vir 'n rou diens. Al 3 woonstelle geboek. Almal was baie mooi skoon.

Lekker rustig daar. Sag geslaap, mooi skoon en vriendelike mense.

Dimakatso D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso D

Enjoyable.

I really enjoyed my stay with my partner. We were relaxed and we enjoyed.

David J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J

My verblyf in Klerksdorp was baie lekker, ek het dit baie geniet, al moes ek ook werk.

Ek het heerlik gebly. Dit is stil en rustig. Die eienaar en sy vrou is baie aangenaam. Die akkommodasie is skoon, netjies en baie goed toegerus.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Dankie, David, vir jou terugvoer. Altyd weer welkom.
Riaan

Van Bruggen Inn
Nadia Y - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia Y

Professional, kind and lovely.

Wonderfully beautifully made rooms and safe and secure parking. Wonderful hosts too.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Thanks for the feedback, Nadia.

Van Bruggen Inn
Susan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Netjies en skoon, in 'n rustige buurt.

Baie netjiese en skoon eenheid. Ons sal vir seker weer terugkom.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Susan, dankie vir die terugvoer. Ons is bly ons kon help. Julle is altyd welkom.
Groete, Riaan

Van Bruggen Inn
Adri V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Beveel gastehuis aan. Dankie weereens.

Heerlik gebly. Kamer skoon en netjies. Vriendelike diens.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Adri
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.
Bly ons kon help.
Riaan

Van Bruggen Inn
Tshwaroeng M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshwaroeng M

Awesome.

All that I needed was not there and perfect.

Martha V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Uitstekend.

Dankie vir u gasvryheid en vriendelikheid. Ons het lekker gebly. Die akkommodasie is baie skoon en netjies. Sal regtig Van Bruggen Inn aanbeveel.

Dj V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj V

Rustig, skoon, netjies en still.

Uitstekende blyplek en baie netjies. Baie goeie waarde vir geld. En die eienaar is baie vriendelik.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Daniel, dankie vir jou terugvoer. Bly ons kon help.
Riaan

Van Bruggen Inn
Anelda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda B

Gerusstellend.

Netjiese verblyf teen bekostigbare prys, beveel graag aan.

Johan G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Vriendelike ontvangs gehad. Goeie ligging, veilige en stil area.

Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Alle geriewe wat nodig was vir oornag was beskikbaar. Goeie ligging, veilige en stil area. Sal weer daarvan gebruik maak.

Martie O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie O

Vriendelike ontvangs.

Dit is 'n baie stil en rustige area, geen onnodige geraas. Die stort kort aandag: Die stortgordyn is te kort, nie voldoende om te keer dat die water op die vloer spat nie. Baie van die stortkop se gaatjies is toe. Verder het ons die oornaggeriewe baie goed gevind in kamer Hoep Hoep.

Christo S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo S

Netjies en waarde vir geld.

Hulle het my baie goed ontvang. Kamers is netjies en bied waarde vir die geld.

Annah B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annah B

Good.

Good stay. Very quiet area. Value for money.

Magda S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Would recommend to anyone for a sleepover.

The people are very friendly and the place is very neat and tidy. Everything you want is available in the room. They might consider putting up a long mirror so that you can see what you look like when getting dressed. Instead of curtains, they might consider blinds as the light wakes you up at 5:00 in the morning.

Johan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstekend.

Ja, die diens is uitstekend.

Johan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Was 'n plesier.

Netjies, vriendelike mense en stil.

Elaine K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K

Pragtige plekkie, veilig, baie netjies met alles wat ek nodig gehad het en nog meer. Beslis waarde vir geld.

Ek sal beslis nie by ander plek tuisgaan wanneer ek in Klerksdorp moet oorslaap.

Duof B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duof B

Baie rustig en aangenaam.

Riaan het ons self ontmoet en ekstra vir ons gedoen. Dit is 'n rustige area en dit was fantasties gewees.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Nadine
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly ons kon help
Groete Riaan

Van Bruggen Inn
Sharee V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharee V

Fantastiese diens.

My man moes my hospitaal toe bring, en ek kon eers 22h00 opgeneem word. Die eienaar het ons tegemoet gekom deur ons toe te laat om later in te klok (ons het eers 20:30 arriveer), en het moeite gedoen om seker te maak dat ons weet waar alles is. Hy het selfs vir ons verduidelik hoe om by die hospitaal te kom vanaf die gastehuis.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Hi Sharee
Baie dankie vir die terugvoer ons help graag
Groete Riaan

Van Bruggen Inn
Lee S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee S

Knus en gerieflik.

Baie mooi ingerig. Vriendelike gasheer.

Thompho N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thompho N

Exceptional.

Customer service was exceptional and the cleanliness was top-notch. Lekker slaap indeed.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Thompho, thanks for the feedback glad we could help.
Regards Riaan

Van Bruggen Inn
Jaun B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun B

Bekostigbaar, netjies en baie goeie diens.

Sal aanbeveel om hier oor te slaap, baie vriendelike diens.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Hi Jaun, dankie vir die terugvoering. Bly ons kon help.
Groete Riaan

Van Bruggen Inn
Jacques P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Waarde vir geld. Lekker oornagplekkie.

Alles wat jy nodig het. Lekker bed en rustige nagrus. Sal beslis teruggaan.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Hi Jacques
Bly ons kon jou weer help. Jy is welkom om weer te besoek. Alles van die beste.
Groete Riaan

Van Bruggen Inn
Jacques P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Baie rustig en lekker gekuier.

Waarde vir geld, baie vriendelike diens en rustig geslaap op 'n baie gemaklik bed. Alles in die kamer gehad wat nodig is. Net WiFi was swak, maar nie dood sake.

Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Gasheer het selfs aangedui waar om voedsel te bekom in Klerksdorp. Het selfs die oggend van my vertrek kookwater aangebied aangesien dit beurtkrag was. Alles in die woonstel was in plek.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Hi Riaan, baie dankie vir jou terugvoering. Kan gerus weer kom kuier. Groete Riaan

Van Bruggen Inn
Christelle S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Presies wat mens nodig het.

Ons het onlangs Kaap toe verhuis en moes deurry met ons kar. Riaan was baie tegemoetkomend en vinnig om te reageer op navrae. Hy het die hek dadelik oopgemaak toe ons daar aangekom het en ons kon baie maklik die volgende oggend net na 04:00 self by die woonplek en hek uitgaan. Die kamer was baie netjies en verwelkomend. Daar was 'n oond/stoof, ketel, yskassie, TV, dakwaaier, en selfs 'n liggie vir load shedding. Daar was 'n multiplug met tweepuntproppe waar mens jou foon kan laai, asook shampoo en conditioner in die stort. Die melk en koekies was net die kersie op die koek. Ons het baie lekker geslaap en daar was doodse stilte in die gebied dwarsdeur die aand. Baie dankie vir jou gasvryheid, Riaan. Die kamer is presies wat mens nodig het op pad Kaap toe van Gauteng af.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Hi Christelle
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit baie. Hoop julle sal julle nuwe tuiste ook baie geniet. Kan gerus weer draai maak.
Groete Riaan

Van Bruggen Inn
Chadwin M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadwin M

Very clean.

Perfect for backpack travellers.

Jacques P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Baie lekker en stil.

Baie lekker en stil. Waarde vir geld. 'n Werkstafeltjie sou nice wees om op te skryf. Krugersdorp se load-shedding was 'n bietjie gaga. Het vanaf 14:00 tot 23:40 geen krag gehad. Buite eienaar se beheer.

Johan C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Netjies, skoon, nuut, ruim.

Riaan het my persoonlik ontvang en heeltyd op hoogte gehou van wat in die dorp gebeur.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Hi Johan
Dankie vir die terugvoer. Ek is bly ons kon help. Kom gerus weer kuier.
Groete
Riaan

Van Bruggen Inn
Johan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Veilige oornag plek.

Baie behulpsaam en vriendelik.

Denise C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Klein, skoon, veilig.

Als wat mens nodig het om oor te slaap. Kort beosek, ek sal dit nie aanbeveel vir lang verblyf nie. Die plek is dalk net te klein.

Sanet R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet R

Mooi en rustig.

Vriendelike gasheer en heerlike tuisgebakte koekies.

Chantal H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H

Wonderlike, hulpvaardige diens.

Ek het gereël dat my moeder laat oorslaap op pad na Pretoria. Hulle het haar sonder verdere kostes die volgende dag by die City Bug in Klerksdorp gaan aflaai en haar kar by hulle laat staan vir n paar dae. Gawe mense wat nie huiwer om te help nie. Netjiese. skoon en veilige verblyf.

Manie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie P

Klein, skoon, vriendelik.

Nice plek, sal weer gebruik.

Amanda R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Baie aangenaam en goed toegerus.

Ons het lekker gebly, en die tuisgebakte koekies en beskuit het ons so welkom laat voel.

Denovin L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denovin L

Very friendly and accommodative host.

Home away from home and in a very safe area.

Bonnie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie P

Netjiese oornag-akkommodasie.

Baie netjies met als wat jy nodig mag hê asook lekker bederfies saam met koffie. Vriendelike ontvangs van gasheer en baie behulpsaam.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Dankie Bonnie.
Ons is bly ons kon julle help.
Groete,
Van Bruggen Inn

Van Bruggen Inn
Petrus D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D

Baie lekker gebly.

Baie goeie diens en vriendelike mense.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Baie dankie Petrus.
Ek is bly ons kon help.
Groete
Van Bruggen Inn

Van Bruggen Inn
Elise V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V

Baie behulpsaam en vriendelik. Alles is skoon en netjies en baie bekostigbaar. Wat 'n plesier. Dankie baie. Sal dit weer aanbeveel.

Wonderlike diens. A+.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Dankie Elise.
Bly ons kon help. Waardeer hulle bespreking.
Groete,
Van Bruggen Inn

Van Bruggen Inn
Gerrie J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Mooi, nuut.

Baie netjies en veilig en die eienaar is baie hulpvaardig met plekke om te besoek en waar om weg te bly.

Van Bruggen Inn se terugvoer

Baie dankie Gerrie. Bly ons kon van hulp wees. Geniet jou dag. Groete, Riaan.

Van Bruggen Inn
Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 45, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5c3b43c8a892bdd68cc5e2a4ecc0b38b580d0c374627b0c107f04624648a5cf17ed92d286feaeebc26ef5838af97caf266b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R360 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 45 Van Bruggen Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8306236 26.6547594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang