+47
Selfsorg in Klerksdorp

Van Bruggen Inn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 45 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Van Bruggen Inn is geleë op 'n residensiële eiendom in La Hoff, Klerksdorp. Dit bied korttermyn- en langtermynverblyf vir reisigers wat deur die gebied reis.

Die gastehuis bestaan uit drie eenhede genaamd Tinktinkie, Hoep Hoep en Kwikstertjie. Tinktinkie bevat twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hoep Hoep is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kwikstertjie beskik ook oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek.

Plaaslike aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit in die Faan Meintjies Natuurreservaat en die Klerksdorp Gholfklub. Gaste kan ook deelneem aan stap, fietsry en voëlkyk in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johannes E
Besigheidsreis
5.0
Veilig, skoon en alles wat nodig is. Baie skoon en netjies. Eienaars baie gasvry en hulpvaardig. Alles is in die woonstel wat 'n mens nodig het om jou...
Sien meer
Jan 2026
Izelle B
Saam met vriende
5.0
Het lekker gebly. Baie lekker gebly. Baie netjiese plek.
Des 2025
Sarie M
5.0
Goeie waarde vir geld. Wardeer die feit dat hulle pensioenaris tarief het. Heerlik gebly. Naby aan hospitaal. Eienaars gaan uit hulle pad om verblyf a...
Sien meer
Nov 2025
Ralph C
Besigheidsreis
5.0
I would highly recommend Van Bruggen Inn. Adriaan is a fantastic host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief aan te beveel. Ek gaan weer daar slaap wanneer ek in die area is. Ons is vriendelik ontvang en hulle het die ekstra myl gegaan om te help e...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 45 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Van Bruggen Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6c069d390535fc314dd797510f078996f1b0ba203f998c3b97a128d04b71426c949bdf20eb5f99de364d6acd0ca4f74ff74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 45 Van Bruggen Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.8306236 26.6547594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang