Van Der Stel Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.

Beskrywing

Van der Stel Manor is 'n lieflik gerestoureerde Kaaps-Hollandse huis wat uit 1910 dateer. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt in Stellenbosch naby die dorp.

Die luukse kamers het lugversorging en is stylvol ingerig. Elke kamer het 'n privaat patio en direkte toegang tot die pragtige roostuin en swembad.

'n Heerlike ontbyt word in ons rustige omgewing bedien. Ligte maaltye, puik wyne, tee en nagereg is ook beskikbaar.

Van Der Stel Manor is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af, en naby gholfbane, uitstekende restaurante en 'n aantal wynkelders. Jou gashere, Gertrud en Primus, lewer uitstekende diens in 'n warm en ontspanne atmosfeer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Van Der Stel Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 360 R2 006 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za