LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Van Dykshuis Guest House | LekkeSlaap
+29

Van Dykshuis Guest House

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat 23, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 162 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ver verwyder van die stadsrumoer, in die hartjie van die manjifieke Suikerbosrand, wag Van Dykshuis Guest House in Heidelberg om jou te verwelkom in 'n wêreld van onderbeklemtoonde elegansie, rus en stilte en persoonlike aandag.

Hetsy jy in die omgewing is vir sake of plesier, bied Van Dykshuis Guest House die ideale verblyf in hul woning met sy Victoriaanse styl. Soggens sal jy wakker word met voëlgesang en paddas wat kwaak. Lê terug en ontspan in 'n oorspronklike Victoriaanse bad en geniet die rus en stilte.

Elkeen van die 17 ruim en stylvolle slaapkamers het hul eie karakter. Digte, luukse gordyne en meubels wat spesiaal uitgekies is, dra by tot die gerief van elkeen van die gaste. Elke kamer is toegerus met alles wat jy sou benodig asook gemaklike beddens.

Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n lessenaar met genoeg spasie vir jou skootrekenaar, 'n kluis, 'n platskerm-TV met sekere satelliet-kanale wat 'n sport- en filmkanaal insluit. Internasionale kragproppe, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging vir verkoeling en hitte, 'n haardroër en toiletware word voorsien. Al die kamers word daagliks skoongemaak en daar is ook 'n gratis wasgoeddiens beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n braai-area, kaggel, 'n volledig toegeruste gimnasium en konferensie-geriewe in. 'n Ekstra bed is beskikbaar in sommige kamers en 'n bababed of hoë stoeltjie kan voorsien word. 'n Luisterryke tuin, 'n buite-swembad en 'n bruidskamer is beskikbaar.

Gaste kan gerus oefen in die volledig toegeruste gimnasium, ontspan in die beeldskone tuin of afkoel in die swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Van Dykshuis Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Pretorius-straat 23, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Van Dykshuis Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R1 162
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 162
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat 23, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ODk0ZjJiLTZkNjctNGUwZS04YWJhLTE0MTM2YTA3NDVjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 162  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 23 Pretorius Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.495586481529 28.35763335228
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!