Vanrhynsdorp Akkommodasie by Van Rhyn Guest House | LekkeSlaap
+12

Van Rhyn Guest House

65 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 9, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

In Vanrhynsdorp, 'n rustige plattelandse dorpie, staan die Van Rhyn Guest House wat tradisionele Weskus-gasvryheid en -diens lewer. Dis die ideale plek om 'n paar dae te bly en die omliggende area te verken. Die rykheid en die diversiteit van die Weskus, Knesvlakte, Hantam Karoo, Namakwaland en sy mense sal jou waarlik bekoor.

'n 100 jaar oue huis met sy Victoriaanse ontwerp vorm die hartjie van hierdie gastehuis. Ons is in die hoofstraat van Vanrhynsdorp geleë, baie na aan die N7-hoofpad. Daar is 8 gerieflike en suite-kamers met 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens per kamer.

Die privaat swembadarea is ideaal vir luilekker, warm somersdae of om 'n skemerkelkie of al fresco-maaltyd te geniet. Die gastehuis is gelisensieerd.

Die gastehuis bedien ontbyt, middagete-pakkies en aandete indien dit vooraf so gereël is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 65 resensies vir Van Rhyn Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Van Riebeeck-straat 9, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Rhyn Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 9, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2YWViMDU0LTIyNmMtNDRlMS1hNTQzLWY5Yzc5ZGM0YjFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 65 5 1 5 9 Van Riebeeck Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.608935155954 18.733507990837
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za