Van Riebeeck 12
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 640
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Marcius C - Jan 2024
Algehele gradering
Ok.
Mariette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese eenheid.
Van Riebeeck 12 se terugvoer
Hi Mariette, baie dankie vir jou terugvoer in die resensie. Ons is baie bly julle het 'n goeie ondervinding gehad by Van Riebeek 12, en hoop julle kom loer sommer gou weer in vir 'n wegbreek. Die HostAgents span
Roedolf R - Feb 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging vir strandliefhebbers.
Van Riebeeck 12 se terugvoer
Hi Roedolf, baie dankie vr jou resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle die ligging en gerieflikheid naby die strand geniet het. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Die HostAgents span
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerstraat 62, Van Riebeeck 12, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom