Voorbaai Akkommodasie by Van Villa 2 | LekkeSlaap
+16

Van Villa 2

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard E 34, La Palma Villas 22, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Van Villa 2 is 'n selfsorgwoonstel in die La Palma-sekuriteitskompleks in Diaz-strand in Mosselbaai. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is naby 'n waterpark en talle winkels.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n slaapbank en platskerm-TV in die sitkamer. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see.

Die La Palma-kompleks bied veilige parkeerplek op die perseel asook 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Van Villa 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Van Villa 2
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beach Boulevard E 34, La Palma Villas 22, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Villa 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard E 34, La Palma Villas 22, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE7RcgAKX8arQzZIKj4Mv8BWTLnirDLwK9xfOzVwFGoUTdxxe3Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 34 Beach E Boulevard 22 La Palma Villas 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.157376529793 22.108982672084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za