Van Villa's 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Van Villa's 1 is 'n selfsorghuis op 'n veilige landgoed net buite Hartenbos. Dit is ook naby al die geriewe en die strand.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamer wat slaapplek vir 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV teen die muur. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat gaste sal nodig hê vir selfsorgdoeleindes, sowel as 'n skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek, sowel as 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n binnebraai-area met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Gaste kan gerus van die gemeenskaplike swembad in die landgoed gebruik maak.

Slaapplek

'n Bespreking by Van Villa's 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie
  •  Videospeler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Van Villa's 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za