Lambertsbaai Akkommodasie by Vannewes | LekkeSlaap
+7

Vannewes

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 132, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 480 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Vannewes bied verblyf in Lambertsbaai, 'n klein vissersdorpie in die Wes-Kaap ongeveer 280 km van die Kaap af. Die kusdorpie is bekend vir sy strand, wild en kreef.

Dié ruim huis is net 50 m van die strand af en loopafstand van die winkels en restaurante.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n kisvrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklik sitkamerstel.

Daar is 'n boma-area met 'n ingeboude braai. Parkeerplek vir 4 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Vannewes sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vannewes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Voortrekkerweg 132, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vannewes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 480
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R2 480
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 132, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm82tgm1AEUyOhdX70cbKOHEVdalbW3BdGzvdo6q1ECifdJXiSD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 480  per nag (vir 10 persone) 1 5 1 5 132 Voortrekker Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.089291 18.311111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za