by Vans View | LekkeSlaap
+24

Vans View

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Vans View
Netheid
4.2/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Darshini N - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darshini N
Saam met vriende

Neat and clean accommodation. Friendly host who kept in touch. Great location for fishing and shopping.

Will recommend to other travellers.

Vans View se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, we enjoyed having you stay with us and look forward to your next visit. It is always a pleasure to have guests such as yourselves. Kind regards, Stephanie van Heerden

Vans View
Johandi N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi N
Gesin met klein kinders

Alles wat mens nodig het.

Netjiese blyplek naby aan alles. Ons het lekker daar gebly.

Vans View se terugvoer

Thank you so much for visiting us, it was a pleasure having you. I am very glad that you enjoyed your holiday, we look forward to your next visit.
Kind regards, Stephanie van Heerden

Vans View
At D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en dit baie geniet, ook lekker gesels met eienaar sy is vriendelik.

Sal belis weer die plek gebruik, vir my naby alles kan na die strand toe stap.

Vans View se terugvoer

Baie dankie At, ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Kom kuier weer gou.

Vans View
Lisa V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en by die see.

Sien sterre.

Vans View se terugvoer

Thanks so much, Lisa, I am really glad that you enjoyed your stay with us. Come visit again soon.

Vans View
Mariette L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier!

Heerlik op die stoep gesit, lekker gaan stap, dis só naby aan die strand.

Vans View se terugvoer

Ek is so bly om te hoor dat julle lekker ontspan het, dit is altyd 'n plesier om sulke fantastiese gaste te huisves. Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.

Vans View
Janine V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant with a beautiful sea view.

Would definitely recommend and go back myself. Stephanie, the owner, is very helpful and the cottage is perfectly equipped with all that is needed for a comfy stay.

Vans View se terugvoer

Hi Janine, I am so happy to hear that you enjoyed your stay with us and we certainly look forward to having you visit us again.

Vans View
Loutjie D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie D
Gesin met tieners

Baie lekker plekkie.

Baie lekker, vriendelike mense, dolfyne vroegoggend. Eienaar is vriendelik. Baie lekker gebly.

Vans View se terugvoer

Baie dankie, ek is bly dat julle julle vakansie geniet het. Dit is wonderlik om die dolfyne te sien en vanaf Julie tot November is daar baie walvisse reg voor die woonstel.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Vans View
Carla E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla E
Gesin met tieners

Gerieflik geleë, wonderlike uitsig, stil omgewing, baie lekker gebly!

Ons het lekker vakansie gehou, Van's View is 'n klein woonstel, maar oor as genoeg vir 'n bekostigbare vakansie by die see. Sal weer Van's View bespreek.

Vans View se terugvoer

Thank you so much for your review, it is much appreciated. I am glad to hear that you enjoyed the flat and we look forward to your next visit.

Vans View
Garnet John A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Garnet John A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie lekker geleë woonstel. Alle geriewe is daar behalwe 'n skottelgoedwasser en tuimeldroër. Slaap gerieflik vier mense. Alhoewel daar staalomheinings voor by die stoep is het iemand nogtans 'n handdoek gesteel wat oor 'n stoepstoel gehang het om droog te word. Die trellidoor in die sitkamer kon ons nie gebruik nie want dit is vas geroes. Ek sal sê die safety deure kort 'n bietjie aandag. Alles is erg geroes. Ek sal ook aanbeveel omdat die woonstelle so op die straat is dat die Body Corporate kyk na algehele palisade om die hele kompleks. Alles in ag geneem was dit 'n lekker plek om in te bly. Ek sal dit beslis aanbeveel. Karen het ons wonderlik ontvang en het ons goed versorg. My vrou het erg griep gehad en sy was so gaaf om vir ons sop te maak.

Jenny B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en skoon.

Dit was baie netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Dit was 'n plesier om daar te wees.

Vans View se terugvoer

Hi Jenny
Thanks so much for your lovely review, it was a pleasure having you visit us. Hopefully we will be able to accommodate you again in the future.
Kind regards
Stephanie

Vans View
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 6)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 6)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9 Sha Bay Villas, Lilliecrona Boulevard 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMTFkNzBjLTc2ODAtNGIxZC1hMDU5LTA3OTQzNjdmYWRiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550, nou Vanaf R495  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 9 Sha Bay Villas 6 Lilliecrona Boulevard 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.851187833224 30.385933220387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem