Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaucanga Thuarsi

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Vaucanga Thuarsi
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christine R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R
Saam met vriende

Well organised and situated and safe.

We were very well looked after. The place was beautiful and tranquil and exactly what we wanted for a holiday getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and private.

Very neat and private, upstairs living area. We had not known that the entire house as seen in the photo was not what we got. Please specify in the overview that it's the upstairs only and not the bottom as someone resides there. This will be useful for someone who can't climb up stairs. There is no fencing or main gate when entering, it's an opened yard, useful for guests to know, that have small kids. Reception not entirely good for those dependant on WiFi. Furthermore, it states DStv at an additional fee for the day, like any other establishment should be R50 for the day but I was told I needed to pay R700 to have it connected again for the whole month, yet I had a one night booking only. We did have a peaceful weekend, but please edit your overview, rules, additional services etc and be specific. Was not fare to us as we travelled two hours to get there and the weather was bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlien D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien D
Gesin met tieners

It is a beautiful place, fully equipped with an amazing balcony. Extremely relaxing. I loved it.

The balcony with sea view is to die for. A gas braai on the balcony would have been nice. I will definitely go there again. The nearby pub's food is great and very affordable. The town is quiet and the tide pool is great. Nice snorkelling opportunities in the rock pools.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uwe N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Uwe N
Gesin met tieners

Comfortable and enjoyable stay.

Very comfortable place to stay, comfortable furniture, beds, patio table and chairs. Lovely balcony with lovely sea view and fresh breeze, two bedrooms have sliding doors to balcony which is wonderful. The kitchen is reasonably well equipped, could do with more pots and pans, some plastic containers, colander, etc. Johan was super helpful and very friendly. All in all we really enjoyed our stay and would book again, noting what to bring along next time. Never felt unsafe. The pond and birdlife are absolutely amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise A
Saam met vriende

A very comfortable and peaceful place with stunning views.

The house was well equipped for our stay. The beach is a short walk away, but you can see the ocean from the deck which is lovely. The small restaurant/pub on Palm Beach has fantastic food and is reasonably priced too. All in all the break from the city was just what we needed, and this was a great place to replenish our souls. I would suggest the owner invest in some new linens as the bedding provided was not great, and the curtains throughout the unit were quite dirty. Some of the coffee mugs were also not clean when we took them out of the cupboard, and there was a used bar of soap and scrubbing brushes still left in the one bathroom. A bit more focus on cleanliness and detail will make the unit feel less like someone's home that you are borrowing. It should feel more like a neutral space with a fresh experience for every new visitor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charnel W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnel W
Enkelreisiger

Lovely home.

It was a short stay, very nice place. However, the back door needs some attention. Not easy to unlock. Will also suggest to provide a pack of candles in the event of power outages. Had a thunderstorm one evening and there were no candles or lamps. Otherwise a very nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Water en kragprobleem te erg.

Geen DStv wat belowe was, geen TV as sulks gehad nie en geen brankkluis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis als wat mens nodig het en meer om weg te breek van die stadslewe en volkome te ontspan.

Ons het dit baie geniet. Die huis was redelik skoon met 'n paar uitsonderinge. Mens kry 'n mooi uitsig van die see sowel as die bome wat so baie te vinde is in die omgewing wat ek nie vooraf verwag het nie. Eienaars en opsigter is baie vriendelik en behulpsaam. Kyk net uit vir die apies wat verby kom tot deure en vensters. Sal dit definitief aanraai vir enige iemand wat net wil uittune, die selfoon ontvangs GPRS is baie swak by die huis self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F
Enkelreisiger

Uitstekende plek vir 'n rustige wegbreek. Baie netjies en 'n gemaklike leefspasie. Beslis 'n plek om na terug te keer!

Johan en Rene, die opsigter, is werklik so behulpsaam. Ek beveel die plek met selfvertroue aan enige iemand - dit was voorwaar 'n seën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lapa S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lapa S

Fantastiese ligging, geen geraas, rustig, skoon.

Ten sterkste aanbeveel, kalmerende effek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is regtig pragtig met 'n baie lekker vakansie gevoel.

Lekker naby aan die see met mooi uitsig en diere lewe. Lekker baie spasie ook. Enigste probleem is om die sleutels in die hande te kry. Maar die eienaar antwoord elke keer en is baie hulpvaardig. Baie dankie julle. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje N
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing 'n klipgooi van die strand af. Ons het baie lekker vakansie gehou.

'n Absolute fantastiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter P
Gesin met klein kinders

Moderne, rustige vakansiehuis, wat geleë is naby aan 'n mooi strand.

Ons was baie beïndruk met amper alles. Al wat minder lekker was, is dat ons nooit die opsigter gesien het nie. Die eienaar was darem telefonies met ons in kontak gewees. Die opsigter was veronderstel om die dag voor die tyd met ons in verbinding te tree oor waar ons die sleutel kry, ons het die hele dag gesukkel om haar in die hande te kry. Ek het haar geskakel toe ons verby Margate gaan, soos sy versoek het, maar toe lig sy my in dat sy ongelukkig kunsklasse op Donderdae gee en ons nie sal kan ontvang nie en sy vra dat ek die bediende asb. moet gaan aflaai, wat ek gewoonlik nie mee 'n probleem sal hê nie, maar ons is die gaste en ons was vir 10 ure met klein kindertjies op die pad en nou moet ek nadat ek alles afgelaai het weer in my kar klim en die bediende gaan aflaai. Ek dink nie dis professioneel nie. Sy't ook glad nie 'n draai by ons gemaak soos sy gesê het sy gaan doen om vir ons te wys hoe die alarm werk nie. Sy't wel die dag voor ons moes vertrek vir ons 'n nota teen die deur gelos om te hoor hoe laat ons die volgende dag gaan uit wees. Ons vriende wat in die ander hoofslaapkamer geslaap het se bed was gebreek en ons kon dit nie eers uitsorteer nie omrede ons haar nooit gesien het om vir haar te wys nie. Die huis is pragtig, dis baie netjies, die uitsig is mooi en ons sal weer soontoe gaan, sal dalk net volgende keer heeltemal die opsigter uitsny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meryl H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl H
Saam met vriende

Baie netjiese en rustige plekkie.

Daar is oor as genoeg spasie vir 'n groot gesin, alles was mooi skoon toe ons daar aangekom het. Die bure was almal baie rustig so ons het geen klagtes nie. Ons kan die plekkie vir enige een aanbeveel. Dis baie stil en rustig en jy kan die hele dag die natuurskoon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geo K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geo K

Regtig 'n baie lekker kuierplek!

Die uitleg van hierdie huis leen hom uitstekend vir mense wat lekker met mekaar saam wil kuier - so van die kombuis af na die sitkamer na die balkon. Net jammer daar is nie 'n braai op die balkon nie. Vaucanga Thuarsi is ook goed geleë - binne stapafstand van die strand en binne ryafstand van ander lekker plekke. Dit was heerlik om met die paddakoor saans aan die slaap te raak. Kan VT sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus K

Lekke.

Ons het vreeslik lekker hier gebly, daar was niks om oor te kla nie! Ek beveel dit vir enige iemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lloyd M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lloyd M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house was very nice and well-kept in a quiet area close to the beach and shops.

We really enjoyed our stay and the house had everything we needed except a braai grill. It is in a nice area and close to the beach. I would definitely recommend it to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Irma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en ruim met 'n mooi uitsig.

Daar was geen motorhuis nie en die linne was nie skoon nie, maar daar was skoon linne in die kas. Daar was ongerief as gevolg van die linne situasie en ek voel dit het my kosbare vakansietyd gemors om dit te probeer uitsorteer. Ek het vooraf spesifiek gebel oor die linne. Hulle moet aandag gee aan die opruim en skoonmaak van die plek voordat ander gaste kom. Die eienaars verseker my dat hulle dit sal uitsorteer. Die plek bly steeds mooi maar die huise langsaan was vol rasende kuiermense wat ons rus verstoor het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaucanga Thuarsi se terugvoer

'n Motorhuis is nog deel van die beplanning. Ons het die skoonmaak van die huis en die linne situasie ernstig onder die aandag van die opsigter en haar skoonmaak span gebring. Hulle beloof om aandag daaraan te skenk. Die raserigheid van die bure is moeilik, want hul swembad is teenaan ons heining en jy kan tog nie verwag dat hul en hul gaste is stilte moet swem nie. As ons daar vakansie hou, is die gelag van kinders en rustige gesels nie hinderlik. Dit was nog nooit uitspattige, onuithoubare geraas nie.

Vaucanga Thuarsi
Corrie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie D
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek.

Baie lekker. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet R
Gesin met klein kinders

Die huis en uitsig is pragtig.

Dis naby die see, gerieflik en ten volle toegerus. Ons het heerlik gebly. Die huis was ruim en ten volle toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig kry. Die kinders het heerlik op die grasperk buite gespeel, en selfs probeer om 'n vis te vang in die dammetjie voor die huis, wat laatmiddag besoek is deur wilde eende. Die huis het 'n pragtige uitsig en is baie netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Enkelreisiger

Net die regte plekkie vir asem skep en wegbreek van die gewoel van verkeer en te veel mense.

Ek het elke dag en minuut van Vaucanga Thuarsi terdeë geniet. Dis baie rustig en 'n baie skoon netjiese plekkie. Die uitsig oor die see in die verte en gedruis van branders in die oggend doen dit vir my, en die bokkies en voëltjies en vriendelike apies was die hoogtepunt in die oggend met ontbyt as 'n goeie begin vir die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freda V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freda V
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam om daar tuis te gaan.

Die verblyf geniet die plek is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E
Gesin met klein kinders

Baie netjies en sal beslis weer daar bly.

Sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en heerlike rustige omgewing.

Dit was die prefekte wegbreek vir my en my man. Ek is tans swanger en was op soek na 'n alleen wegkomkans saam met my man voordat die babatjie hier is. Die huis is goed ingerig met pragtige dog minimalistiese dekor. Oorgenoeg spasie vir 'n groep vriende of familie. Die 2 badkamers maak dinge gerieflik en ons het nooit gesukkel met warmwaterprobleme nie. Die stoep bied 'n heerlike kuierplek waar ons elke oggend ons koffie geniet het terwyl ons die windjie geniet gevoel het en die see uitsig waardeer het. Ons het wel 'n ingeboude braai gemis, maar het sommer op die gras onder gebraai. Gelukkig het ons goeie weer gehad. Die huis is binne stapafstand van Palm Beach strand wat ook 'n getypoel het en ons het dit laatmiddae goed benut deur 'n ent op die strand te gaan stap en effens af te koel. Die sekuriteit het redelik opgeskerp in die laaste tyd vandat ons daar was, so die sigbare polisiëring het beslis 'n verskil gemaak aan ons gevoel van veiligheid. Ons het ons bakkie agter die huis ingetrek saans, dus was dit nie sigbaar vanaf die straat nie. Ek sou die plek beslis aanbeveel. Dis baie goeie waarde vir geld en lieflik binne. 'n Regte "Home away from home".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D
Gesin met tieners

Lieflike houthuis stapafstand van die strand af.

Rustige gerief in die natuur. Raak aan die slaap met die see se gedruis en 'n paddakoor in jou ore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 Sir Harry Smith Laan, Palm Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7e2e79bc3bb9630aa2b6a3fa45eeed4709c96b74b8fe0e29272e4ffd674ace1d286ed22167f07520ebf2356f3c5da2ee81b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 27 5 1 5 137 Sir Harry Smith Avenue Palm Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.986078663221 30.271796692527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem