Vela Inn - Mill Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vela Inn - Mill Park is in Mill Park, Port Elizabeth geleë. Dié gerieflike verblyf is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Die sentrale ligging op die Kaapse Pad bied toegang tot Greenacres-winkelsentrum en die sentrale sakegebied van Port Elizabeth.

Daar is 7 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die meeste kamers het ingeboude kaste. Elke kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin of buite die huis. Gratis WiFi is beskikbaar en die wagwoord word by die ontvangs voorsien.

Daar is parkeerplek op die perseel, maar let asseblief daarop dat dit beperk is en op ’n eerste-gesien-eerste-bedien-basis aan gaste gegee word. Die gastekamer het 'n HiFi en die daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vela Inn - Mill Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za