Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dorschfontein Guest Farm Veldcottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorsfonteinweg, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 050 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dorschfontein Guest Farm Veldcottage bied selfsorgverblyf in 'n knus kothuis op Dorschfontein Gasteplaas wat sowat 36 km vanaf Steytlerville in die Sarah Baartman-distrik geleë is.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof/oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Hierdie area het ook 2 enkelbeddens en 'n ingeboude braai.

Buite is daar 'n lieflike stoep met ekstra braaigeriewe en 'n uitsig oor die omliggende plaas. Selfoonontvangs en gratis WiFi is beskikbaar by die hoofhuis sowat 4km vanaf Veld Cottage.

Doendinge op die perseel sluit wildritte, muilkarritte, 4x4-roetes, bergfietsry, sterrekyk, voëlkyk, perdry, voetslaan en bergklim met Boesman-rotskuns in. Gaste kan ook aan die daaglikse plaasaktiwiteite deelneem en kinders kan help om die plaasdiere te voer.

Slaapplek

’n Bespreking by Dorschfontein Guest Farm Veldcottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Dorsfonteinweg, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorsfonteinweg, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac1e5b6221c3b7807fd1be91ceb862687f6ff4527a29c44889333cfbe194dc10fcfc16c6afa4c7740053aa6b76d0286b120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 4 mense Dorsfontein Road Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.337699234184 24.675550460815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem