Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Let asb. daarop dat die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, tydens bespreking aanvaar moet word.
- Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke, vuurmaakhout, tennisrakette en fietse saambring.
- Vellies Selfsorg gebruik sonkrag vir basiese beligting, gas vir die yskas en kosmaak, en gasgeisers vir warm water.
- Die sonkragsisteem laat toe dat slegs selfone gelaai kan word en dit is nie geskik vir strykysters, haardroërs om toestelle wat 220-elemente gebruik nie, bv. TV's, PlayStations of radio's.
- Vellies Selfsorg het nie 'n TV of WiFi nie.
- Rook word nie in die huis toegelaat nie.
- Die area is geneig tot brande en daarom moet stompies asb. nie in die tuin of in die veld gegooi word nie en alle vure moet behoorlik geblus word.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Gedeeltes van die akkommodasie word via trappe bereik, en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat 'n grondpad na die akkommodasie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Utopia Nature Estate is die tuiste van apies en bobbejane wat baie slinks is en deur oop vensters of deure in die huis sal kom.
- Moet asb. nie die ape of bobbejane voer nie.
- Harde musiek word nie in die landgoed toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Utopia Nature Estate, Portion 3, Buffelspoort, 0350, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang