- Kapasiteit: 174 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 96, Mooiplaas, Johannesburg, 0138, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 599 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Velmoré Estate bied 'n keuse van twee hotelle, die Velmoré Hotel, 'n asemrowende hotel gemik op die gegoede, luukse mark en die Velmoré Grande. Hierdie luukse hotelle bied 'n rustige, landelike atmosfeer aan die oewer van die Hennopsrivier met skouspelagtige uitsigte oor die Magaliesberge.
Die hotel bied 50 standaardkamers (2 enkelbeddens of dubbelbed) en 37 luukse kamers (2 enkelbeddens of dubbelbed).
Die unieke argitektuur is nostalgies en is geïnspireer deur tradisionele dekor, soos dié van Provence in Frankryk. Die uitleg van die geboue skep 'n gevoel van ruimte en kalmte. Ná sonsondergang is die atmosfeer magies en romanties, met sagte beligting, elegante argitektuur, fynproewersgeregte en pragtige dekor.
Die hotel kan onthale reël vir groot korporatiewe geleenthede, produkbekendstellings, verhoogproduksies, troues en vieringe.
Velmoré is ideaal vir 'n naweekwegbrfeek, naby genoeg sodat jy nie ure agter die stuur hoef te spandeer nie, maar ver genoeg om te ontsnap van die stad se rumoer. Ons spog met elegante akkommodasie, 'n sin vir detail, puik diens en 'n buitengewone kulinêre ervaring.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofstraat 96, Mooiplaas, Johannesburg, 0138, Gauteng
- Kapasiteit: 174 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 96, Mooiplaas, Johannesburg, 0138, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom