Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Veo Amor

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna-weg 140, Chintsa-Oos, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Veo Amor is 'n selfsorghuis in Chintsa, Oos-Kaap, wat met 'n asemrowende uitsig oor die see vanaf die balkon spog.

Die huis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet elk. Die oorblywende slaapkamers het koningingrootte-beddens óf 2 stapelbeddens elk. Die aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n toonbank met 4 stoeltjies en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die huis het 'n binnebraai-area en 'n pizza-oond.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Veo Amor sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Bianca Elsie Hester Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Jaar gelys 6

Ligging

  • Tuna-weg 140, Chintsa-Oos, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna-weg 140, Chintsa-Oos, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a8befb4d0d874113f287f5410231e932902a2f58d80fc27add956bfa6c6d5e66c7559be96f8a576faf7f053ac4078dbce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 16) 140 Tuna Road Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -32.8309375 28.111925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem