Veranda House

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 40 % af

Kry 40% af. Geldig vanaf 5 Apr 2019 tot 29 Feb 2020.

Beskrywing

Veranda House bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perseel met natuurlike waterpoele en tuine. Veranda House is in Glenferness, in Midrand geleë en bied verblyf in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 13 selfsorgwoonstelle en elkeen is toegerus met 'n plafonwaaier, breëband-internet, sekere DStv-kanale, 'n haardroër en badhanddoeke. Elke kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n stort, 'n kombuis met 'n rooster, oond, yskas en 'n broodrooster en 'n privaat tuin en braai. Sommige eenhede het ander geriewe soos 'n pizza-oond en privaat swembad. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike swembad.

Die ligging bied toegang tot restaurante en winkelsentrums en is 2 km van die Lonehill Winkelsentrum, 3 km van Kaylami Corner Winkelsentrum en 4 km van Montecasino af. Die Mall of Africa is 12 minute se ry vanaf die perseel.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Veranda House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 780 R1 068 per nag (vir 2 mense)

Kry 40% af. Geldig vanaf 5 Apr 2019 tot 29 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false