Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verbe Farm Accommodation

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No Heep Plaas, Langs die N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verbe Farm Accommodation is op die plaas, No Heep in die Kamieskroondistrik geleë en het so baie om aan gaste te bied sodat hulle 'n egte Namakwaland-ervaring kan geniet.

Die plaasakkommodasie beskik oor 3 chalets en 1 gesinshuis. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en braai-areas binne en buite. Die ligte werk met sonkrag. Daar is ook ’n gasyskas, 'n vierplaatgasstoof en 'n geiser. Indien gaste hul selfone, skootrekenaars, ens. wil laai, kan dit by die hoofhuis gedoen word waar daar krag is.

Let asb. daarop dat daar ’n grondpad van 8 km is wat na die plaas lei.

Die plaasakkommodasie weerspieël Namakwaland se kultuur en is tussen Garies en Springbok geleë, noordoos van Kamieskroon en net 8 km vanaf die N7. Kamieskroondistrik is die hartjie van die blommekyk-area en dit maak Verbe die ideale plek om al die natuurlike wonders van Namakwaland vanaf te verken. Dit word omring deur berge en die gewilde Namakwa Nasionale Park is net 47 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 129 resensies vir Verbe Farm Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • No Heep Plaas, Langs die N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Verbe Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No Heep Plaas, Langs die N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwZWFkYTcxLTQ5YzUtNGVlZC1hM2Y3LWIxNTU2MGUzOTc2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 Farm No Heep Off N7 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.044511390908 17.950616554562