Panorama Akkommodasie by Vergenoegd | LekkeSlaap
+56

Vergenoegd

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Vergenoegd
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Barry L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer altyd bereid om te help.

Baie sentraal geleë vir besoeke aan hospitaal. Heerlike verblyf.

Janet U - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en 'n lieflike selfsorgeenheid vir verblyf.

Vergenoegd selfsorgeenheid is naby aan die hospitaal vir mediese afsprake. Die eenheid is groot, volledig en mooi toegerus, voel veilig met al die sekuriteit en heerlike buite area om te ontspan.

Vergenoegd's terugvoer

Janet, baie dankie vir jou positiewe terugvoer ek en Annie waardeer dit baie.

Pieter

Vergenoegd
Annamarie M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, woonstel baie netjies en skoon, pragtige tuin met swembad en wonderlike mense.

Vergenoegd is perfek geleë - naby genoeg om by enige inkopiesentrum te kom.

Vergenoegd's terugvoer

Annamarie baie dankie vir die positiewe terugvoer en alle voorspoed vorentoe.
Pieter en Annie

Vergenoegd
Brenda D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en veilig.

Ons kuiertjie in die Kaap was baie genotvol met die wete dat ons elke aand terug kon keer na Vergenoegd se veiligheid en netheid. Baie dankie.

Curvin A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curvin A
Besigheidsreis

My stay was very nice.

The place was very nice and relaxing, I enjoyed my stay.

Madie H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die regte keuse vir verblyf in dié spesifieke omgewing.

Pieter en Annie was vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Hulle was altyd beskikbaar vir navrae en het nie geskroom om hulp aan te bied nie. Ons moes ons akkommodasie verleng en dit het hulle ook gedoen, ten spyte daarvan dat hulle baie besoekers gehad het. Die kamer was baie skoon en netjies en die linne van goeie gehalte en skitterwit.

Vergenoegd's terugvoer

Beste Madie,

Baie dankie vir die resensie. Ek en Annie waardeer die positiewe terugvoer.

Sterkte en ons beste seënwense oor die Christusfees-tye vir julle en geliefdes.

Groete
Pieter

Vergenoegd
Ricardo T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Ligging van gastehuis is stap afstand van hospitaal, naby winkelsentrums en daar is veilige parkering vir voertuig. Goed ingerig en baie netjies.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vergenoegd
Lydia N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Enkelreisiger

Gerieflik geleë en uitstekende kliëntediens.

Baie aangename verblyf, privaat, veilig en netjies. Baie behulpsame en meelewende bestuurder en sy vrou wat verblyf 'n positiewe ervaring gemaak het. Moeite is gedoen om in elke behoefte te voorsien.

Vergenoegd's terugvoer

Beste Lydia,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek en Annie waardeer dit baie.

Groete,
Pieter

Vergenoegd
John D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owner was most helpful.

A good place to stay, the owner makes you feel at home.

Antoinette D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute value for money. Everything was perfect.

The best place ever! Clean and safe!

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie Antoinette, dit was 'n plesier vir my en Annie om julle hier te huisves . Voorspoed met die gesondheid.
Ons beste wense,
Pieter en Annie.

Vergenoegd
Antoinette L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie by Vergenoegd is silwerskoon, netjies en bekostigbaar. Ons sal met plesier enigiemand aanbeveel om van hulle dienste gebruik te maak.

Die akkommodasie by Vergenoegd het ons hoogste verwagtinge oorskry. Alles was silwerskoon en baie netjies en is binne loopafstand van die Panorama Mediclinic geleë. Ons gasheer (Pieter) was uiters gasvry en behulpsaam en het tot sy Sondagmiddagkuier by vriende kortgeknip om my man te kom haal en noodapteek toe te neem vir medikasie toe ons 'n krisis gehad het. Ons beveel Vergenoed met plesier aan en sal beslis in die toekoms weer daar tuisgaan as ons Kaapstad besoek.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie Antoinette, dit was 'n plesier vir my en Annie om julle en julle kinders hier te huisves .
Voorspoed met die gesondheid
Ons beste wense, Pieter en Annie.

Vergenoegd
Tertius T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius T
Enkelreisiger

Elke aspek van my verblyf was beter as wat mens kan verwag.

Ek kan nie anders as om enige persoon wat verblyf in hierdie omgewing soek, aan te beveel dat hulle van Vergenoegd gebruik te maak nie. Die gewilligheid waarmee daar aan versoeke voldoen is, kan mens nie in woorde beskryf nie. Ek het voor my aftrede dikwels van sulke fasiliteite gebruik moes maak en ek kan my nie herinner aan enige plek waar ek soveel gerief ervaar het nie.

Vergenoegd's terugvoer

Beste Tertius,
Baie dankie vir julle baie positiewe terugvoer. Dit sal vir my, Annie en die personeel aanspoor om die standaarde te handhaaf. Ons wens julle en geliefdes voorspoed en beterskap toe.
Pieter en Annie

Vergenoegd
Jacques V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Sal voorstel dat die sitkamer beskikbaar is vir gaste (die bestaande was vol rommel).

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money stay.

Would suggest proper lounge to be available to guests (the existing was filled with rubble).

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vergenoegd's terugvoer

Hi Jacques,

Thank you for your review.

We set a high standard for ourselves, and we are sorry to hear that your expectations were not met during your brief stay in our Face Brick Flat Duplex King or Single unit.

To advise, Although a special lounge with a large table for you to work on is not part of your offering I offered you a large table in our private very large general purpose room which you turned down.
As far as your ratings on service and cleanliness is concerned we will again give these areas urgent attention to maintain our present overall rating score of 99%

Our best wishes to you.

Regards,
Pieter and Annie

Vergenoegd
Lizelle Z - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle Z
Enkelreisiger

Oulike plekkie.

Baie lekker gebly, sal weer teruggaan.

Marinus H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus H
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Baie vriendelike gashere met 'n baie netjies en skoon gastehuis. Die area is baie sentraal geleë.

Daniel B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Ideaal en uitstekend vir hospitaalbesoeke.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie, Daan vir jou positiewe terugvoer.

Beste wense,
Pieter en Annie

Vergenoegd
Elize N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik!

Ons het baie lekker gebly, plek was skoon, netjies en baie veilig! Sal definitief weer daar bly!

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie Elize vir die positiewe tergvoer ek en Annie waardeer dit baie .

Vergenoegd
Clifford H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford H
Enkelreisiger

Baie netjies en goeie diens.

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Joseph A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph A
Saam met vriende

Vriendelike akkommodasie.

Goeie gasvryheid, skoon en bekostigbare akkommodasie.

Ruberto M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruberto M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie rustig en warm.

Ons het dit baie geniet by die plekkie. Die eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Vergenoegd's terugvoer

Beste Ruberto,

Baie dankie, ons is dankbaar vir jou terugvoer. Dit spoor ons aan om nog te verbeter.

Groete,
Pieter en Annie

Vergenoegd
Johlette S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S
Enkelreisiger

Eenvoudig, fantasties en sal weer daar bly.

Ek het baie baie lekker gebly. Die gasheer en -vrou was verskriklik behulpsaam en vriendelik en ligging is perfek as jy nie 'n voertuig het nie. Uit en uit waarde vir geld.

Kevin Francois B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as tevrede.

Was baie goed verwelkom en het uitstaande gehalte diens ontvang. Sal beslis weer in die toekoms van die verblyf gebruik maak.

Ronelle H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle H
Besigheidsreis

Absoluut fantastiese verblyf.

Dit was 'n lieflike wegbreek, het die kamer baie gerieflik gevind.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolute fabulous stay.

It was a lovely stay, found the room very comfortable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mellisa W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa W
Enkelreisiger

Ongelooflik netjies en totale plesier

Jy voel onmiddellik tuis en regtig lekker gebly.

Vergenoegd's terugvoer

Baie Dankie Mallisa,
Jou terugvoer is baie positief en gaaf ek en Annie wense jou alle voorspoed toe.
Baie dankie vir jou bespreking.

Vergenoegd
Piet P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Rustige atmosfeer. Uitmuntende diens.

Roline K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjiese akkommodasie.

Pieter en Annie doen 'n baie goeie werk. Water was geen probleem nie, hulle het baie goeie voorsiening gemaak. Akkommodasie baie skoon en netjies. Ons kan die plek vir enige persoon aanbeveel.

Gerda V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met vriende

Onverbeterlik.

Kan baie beslis hierdie gastehuis vir enige reisiger aanbeveel.

Carol W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol W
Enkelreisiger

Aangename verblyf in 'n rustige en vriendelike atmosfeer.

Ek het my verblyf baie geniet en dit het gepas by my behoeftes. Die vriendelikheid en hulpvaardigheid word opreg waardeer. Ek sal beslis weer by Vergenoegd wil tuisgaan in die toekoms. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Nadeem O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadeem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best accommodation I ever had.

Very friendly service.

Anitha Q - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitha Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil area.

Baie aangename verblyf. Al wat ek kan aanbeveel, is dalk 'n plug waarin die haardroër se plug kan pas. Verder dankbaar vir toesluitmotorhuis en netjiese verblyf.

Vergenoegd's terugvoer

Anitha, baie dankie vir jou terugvoer.

Jammer my fout ek het vergeet om aan jou uit te wys waar die verskeidenheid plugs is.

Beste wense

Vergenoegd
Andre L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Enkelreisiger

Baie vriendelike eienaars en gerieflike verblyf.

Vergenoegd is n skoon, luukse gastehuis, ideaal vir families met pasiënte in die hospitaal. Dis veilig daar en baie bekostigbaar.

Suegnet L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suegnet L
Enkelreisiger

Heerlike klein en gerieflike kamer en ruim badkamer en alles en nog meer wat jy kan benodig.

My blomme in kamer was 'n gawe verrassing en daar is werklik aan alles gedink - tot kamerjas in hangkas! Heerlike verblyf met DStv, WiFi en hartlike, gawe mense. Pieter het my voorwaar tuis laat voel en my privaatheid was hoog op prys gestel. Ek beveel beslis Vergenoegd aan - modern, netjies en skoon! Sien julle beslis weer volgende jaar!

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en ons beste wense vir jou en jou geliefdes

Vergenoegd
Ian H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Enkelreisiger

Baie goed ingerig.

Vriendelik en goed toegerus.

Susan W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Enkelreisiger

My stay was comfortable.

The room was comfortable and clean. There was a little fridge, microwave, kettle and tea and coffee available. Delicious rusks too! Vergenoegd is in a convenient location, close enough to some shopping centres and access to the N1. Pieter was a helpful and friendly host. I felt safe and secure. I can highly recommend Vergenoegd.

Johan V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Uitstekend, briljant.

Eienaar is gasvry. Kamers uitstekend, skoon en gemaklik.

Amanda O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O
Saam met vriende

Salig.

Hierdie plek is die beste wat ek in 'n lang tyd ondervind het. Hierdie gastehuis is 'n moet vir elkeen wat rustig wil slaap. Die kamers is silwerskoon, lieflike beddegoed, 'n ruim kamer in 'n stil woonbuurt. Pieter en Anni, welgedaan! Ek sal beslis weer van julle gasvryheid gebruik maak.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie Amanda! Ek en Annie waardeer jou mooi terugvoer baie. Ons wens jou alle voorspoed toe vir die res van die jaar.

Vergenoegd
Johan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Absoluut aanbeveelbaar.

Ek kan Vergenoegd met baie sterre aanbeveel. Pieter het absoluut uit sy pad gegaan om my verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ek reis gereeld met my besigheid deur die land en dit is nie dikwels dat ek by so 'n plek so goed ontvang is nie. Vergenoegd is hoogs aanbeveelbaar en ek het reeds my volgende besoek in Januarie 2019 geboek. Baie dankie Pieter, ek sien uit na my volgende verblyf by julle!

Vergenoegd's terugvoer

Johan, baie dankie vir die positiewe terugvoer ek en Annie waardeer dit baie, voorspoed vir jou en geliefdes. Ontvang jou graag weer hier by ons.

Vergenoegd
Ockert S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Baie goed geleë vir mense wat in Panorama moet wees. Vriendelike mense en 'n skoon, netjiese plek.

Catherina Elizabeth L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina Elizabeth L
Saam met vriende

Verblyf was baie aangenaam.

Wat 'n pragtige plek, skoon, netjies en baie gerieflik. Die gasheer en -vrou voel soos familie, regtig 'n baie aangename tyd gehad. Sal definitief as ek weer Kaap toe gaan daar tuisgaan. Pryse baie billik.

Vergenoegd's terugvoer

Beste Rina,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer.
Pieter en Annie

Vergenoegd
Petro H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, sentraal geleë, skoon en netjies.

Plek is sentraal geleë. Dit is baie veilig, skoon en netjies. Dit is waarde vir die geld. Pieter en Annie is baie vriendelik en baie behulpsamig. Sal hierdie plek vir enige persoon aanbeveel.

Vergenoegd's terugvoer

Baie Dankie Petro.
Ek en Annie waardeer julle positiewe terugvoer baie.

Vergenoegd
Ronel B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Enkelreisiger

Het tuis gevoel.

Baie stil, netjies en die gasvryheid was tops. Kan nie wag om my volgende uitstappie daarheen te beplan nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Felt like home.

Very quiet, neat and the hospitality was tops. Can't wait to plan my next trip there.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie Ronel.

Ja, my Pa het altyd gesê, vandag se prestasie is more se standaard. Ons sal moet baie werk.

Vergenoegd
Jacqueline V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis soos in my eie huis.

Dit is puik verblyf. Vriendelike mense. Sentraal. Stylvol. Baie veilig. Dit is net lekker om daar te bly.

Charlene R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens!

Vriendelike diens, baie netjies, nabygeleë aan hospitaal en malls. Sal beslis weer gebruik maak van diens.

Alet D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D

Was baie netjies en veilig en het baie tuis gevoel.

Met al die vernuwings wat nou beskikbaar gaan wees binnekort kan ek die plek hoogs aanbeveel. Vakansie sowel besigheid en mediese besoeke.

Vergenoegd's terugvoer

Alet, baie dankie.

Vergenoegd
Jp T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp T
Enkelreisiger

Gemaklik en skoon. Vriendlike eienaar.

Baie netjies en skoon. Sentraal geleë. Sal definitief weer daar oorbly.

Hettie H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie H
Enkelreisiger

Very pleasant and clean.

I had a lovely stay for one week. Friendly hosts, safe environment, very clean. Would go back anytime.

Vergenoegd's terugvoer

Thank you, it was lovely having you.

Pieter and Annie

Vergenoegd
Rone C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone C

Uitstekend.

Absolute awesome place.

Aldene B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldene B

Uitstekende verblyf, voel soos jou eie huis!

Baie dankie Pieter en Annie vir jul gasvryheid en hulp. Julle plekkie is pragtig en dit is stil en rustig. 'n Plek waar jy jou siel kan vind! Dankie Annie vir al jou moeite met ons 2 susters! Ons sal beslis Vergenoegd by ons vriende aanbeveel. Baie sterkte met jul toekomsplanne. Ons sal definitief weer by julle kom bly.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie Aldene, vir die terugvoering van jou besoek. Dit was 'n plesier en dankie vir die present, dit was heerlik.

Beste wense, Pieter en Annie.

Vergenoegd
Alida M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will definitely go again, had a great stay.

We really enjoyed our stay and loved the privacy and friendly reception we got from the owners. The rooms are very nicely decorated and the facilities are great.

Riaan V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike rustigheid in die middel van besige Kaapstad.

Wat 'n juweel tussen besige hoofroetes. Die eienaars, Annie en Pieter is die pragtigste twee mense, hulle gee vriendelikheid en gasvryheid ander betekenis! Al is die badkamers nie en suite is dit so privaat, jy sal nooit in enigiemand se spasie wees nie, baie privaat. En kamers bo die normale norm van netjies en smaakvolle dekor. Naby aan hospitale, dokters en inkopiesentrums.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie julle twee dit was 'n voorreg om sulke wonderlike gaste 'n diens te kan lewer

Beste wense
Pieter en Annie

Vergenoegd
Edna C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna C
Enkelreisiger

Soos jou eie huis.

Die verwelkoming en gasvryheid laat 'n mens dadelik tuis voel. Pieter en sy vrou gaan regtig uit hulle pad uit om hulle besoekers so gerieflik moontlik te maak.

Vergenoegd's terugvoer

Beste Edna,

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer. Ons vertrou dit gaan goed met manlief.

Voorspoed en baie seëninge aan jou en geliefdes.

Groete,
Pieter en Annie

Vergenoegd
Kobus C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Besigheidsreis

Veilig, netjies, gerieflik.

Baie netjies, eienaar doen baie moeite om behoeftes te akkommodeer.

Tania B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Enkelreisiger

Baie vriendelike eienaar en rustige omgewing.

Pieter was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer netjies en die omgewing rustig. Eiendom is lekker sentraal geleë ten opsigte van winkels ens.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie Wilma, ons waardeer jou terugvoer.

Beste wense,
Pieter en Annie

Vergenoegd
Johan G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker plek om te bly met vriendelike en hulpvaardige mense.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie Johan Waardeer terugvoer, ons vertrou dit gaan baie goed met die skouer se herstel.

Mooi voorspoedige en geseende 2018.
Pieter en Annie

Vergenoegd
Ruan S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Enkelreisiger

Ongelooflike goeie diens.

Wat 'n rustige naweek. Het dadelik tuis gevoel.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie Ruan ons waardeer jou terugvoer die kuier was baie aangenaam voorspoed en beste wense van Pieter en Annie.

Vergenoegd
Anne B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B

Great value.

Friendly hosts, very comfortable and spotless accommodation, a real home-from-home. Highly recommended.

Shirley W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley W
Enkelreisiger

Professioneel.

Eienaars was baie gasvry, hulpvaardig en vriendelik. Diens is uitstekend. Ek sal graag weer daar gaan bly en het reeds aanbevelings gemaak.

Carine W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine W

Tevrede.

Baie dankie vir die tydjie wat ons by Vergenoegd kon spandeer. Ons is met hope vriendelikheid ontvang en het die verblyf terdeë geniet. Ons was werklik baie tevrede met ons verblyf en sal die gastehuis vir seker aanbeveel.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie Carine, ek en Annie waardeer julle terugvoering.

Beste wense
Pieter en Annie

Vergenoegd
Jacquelene C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquelene C
Enkelreisiger

Ek het heerlik gerus, veilig gevoel om te kom en gaan ... naby die hospitaal.

Mens kan heerlik ontspan, met 'n mooi uitsig oor die berg! Ek was verbaas gewees. Kan enige iemand aanbeveel.

Vergenoegd's terugvoer

Baie Dankie ons waardeer julle terugvoer baie

Beste Wense Pieter en Annie

Vergenoegd
Heinz P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz P
Enkelreisiger

Friendly, welcoming service.

Lovely view, quiet surroundings.

Petro H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en sentraal geleë.

Plek is baie netjies en is sentraal geleë. Sal dit aanbeveel vir enige persoon. Die eienaar/s is baie vriendelik. Stil en rustige bestemming.

Vergenoegd's terugvoer

Baie dankie ek en Annie waardeer julle positiewe terugvoer en voorspoed vir 2017.

Vergenoegd
Nerina B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervol, professioneel en buitengewone gasvryheid.

Die plek is smaakvol gemeubileer met voorsiening in alle moontlike kliëntebehoeftes. Pieter en sy vrou het uit hul pad gegaan om ons in ons persoonlike situasie by te staan.

Lynnette A - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette A
Enkelreisiger

Kon nie 'n beter gastehuis gekies het nie!

Dit was heerlik om in 'n pragtige, netjiese en goed toegeruste kamer te kon oorslaap teen billike tarief (vergeleke met meeste ander verblyf in Kaapstad!) Ek het Pieter en Annie se vriendelikheid en gasvryheid opreg waardeer! Baie dankie!

Jacques L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Enkelreisiger

Aangename verblyf en die geriewe is eersteklas.

Vergenoegd bied uitstekende waarde vir geld, want die ligging en geriewe is baie goed.

Vergenoegd's terugvoer

Jacques, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ek en Annie waardeer dit baie en sal hard werk om die beste te lewer en verder na verbeteringe te soek
Seënwense en voorspoed vir jou en geliefdes.

Vergenoegd
Denise W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise W
Enkelreisiger

Spotlessly clean, ideally situated and Pieter and Annie just so obliging.

I found the room to be absolutely spotless, and Annie and Pieter most obliging. Nothing was too much trouble. Safety was of a very high standard. The fact that Vergenoegd is 300 m from the Panorama Clinic was absolutely ideal - I could walk and visit my spouse as often as I liked. There are 2 shopping centres within 2 km of the establishment, which also made things very easy. I highly recommend Vergenoegd.

Vergenoegd's terugvoer

Thanks Denise, it was a pleasure.
Best wishes.
Pieter and Annie

Vergenoegd
Denise W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise W

I cannot recommend Peter and Annie at Vergenoegd enough!

The room was spotless, it had everything I needed and the fact that it is 300 m from the hospital was a bonus. I'll complete the questionnaire next week. Your services, too, were outstanding! Many thanks!

Vergenoegd's terugvoer

Denise, it was a pleasure. Best wishes to your hubby with speedy recovery.

Regards,
Pieter and Annie

Vergenoegd
Dries M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M
Enkelreisiger

Baie lekker gebly en word sterk aanbeveel.

Pieter en Annie is baie vriendelik en behulpsaam om te verseker die verblyf voldoen aan behoeftes.

Vergenoegd's terugvoer

Dries baie dankie dit was baie lekker om jou te ontmoed en te huisves Jou kontruktiewe tyerugvoer sal ons aanspoor om nog beter diens te lewer


Seengroete
Pieter en Annie

Vergenoegd
Morgan B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, smaakvol gemeubileer met 'n lieflike badkamer.

Die gasheer en -vrou was baie aangenaam. Die verblyf uitstekend. Kwaliteit meubels, smaakvolle dekor en 'n pragtige badkamer.

Vergenoegd's terugvoer

Michelle,
Baie dankie vir jou motiverende terugvoering. Alle seën en voorspoed vir jou, Tiaan en geliefdes.

Vergenoegd
Arianne H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arianne H
Enkelreisiger

Great value for money, hospitable hosts, clean and comfortable, close proximity to shops, private and secure.

Pieter and Annie were amazing hosts - so friendly and welcoming and eager to help where ever needed. Never in your space but you knew they were available for your requests. Venue is conveniently located to restaurants and shops - within walking distance. In a beautiful and safe suburb with lots of parks and walking paths. The room was comfortable and had everything I needed. I was not phased by the separate bathroom - just next to the room, it was mine for the duration of my stay. A most pleasant stay in a comfortable, private and safe environment. Highly recommended and great value for money.

Vergenoegd's terugvoer

Thank you Arianne for the lovely review and write up.
Hope you are well, enjoy your break

Regards from me and Annie

Vergenoegd
Frik S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters bekwaam, behulpsaam en vriendelik.

Ons is hartlik ontvang en dadelik tuis laat voel. Van die beste waarde vir geld wat ons nog gekry het.

Miné V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Miné V
Enkelreisiger

Dit het nie voldoende selfsorgfasiliteite nie.

Die badkamer is nie verbind aan die kamer nie en dit maak dit dus nie so gerieflik nie.

Vergenoegd's terugvoer

Thank you very much for your constructive feedback .
We have contacted TravelGround/LekkeSlaap and requested them to edit the website thereby ensuring customers not being misled.
We are a new establishment and therefore will continuously edit /rectify our website on TravelGround/LekkeSlaap ensuring clarity to yourselves as customers.

Regards Pieter.

Vergenoegd
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 15, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjNjQ3YTNmLTVhZjUtNDU3MC04MDgxLTBjMDk5YzEwNGJiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 71 5 1 5 15 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.877598566867 18.574816825409
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za