LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Verlorenkloof | LekkeSlaap
+42

Verlorenkloof

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Verlorenkloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Uitstekende diens. Puik.

Ons het ons besigheid se jaarbeplanningsessie by Verlorenkloof gedoen. Uitstekende waarde vir geld, en die diens was puik gewees. Dankie Heidi en span. Julle is "great".

Verlorenkloof's terugvoer

Good afternoon Pieter

Thank you very much for your rate. We have shared the news with all the staff and hope we will see you again.

Thank you and regards,
The Verlorenkloof Team

Verlorenkloof
Renee P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P
Saam met vriende

Die mooiste ligging alles netjies skoon en uit die gewoel.

Die pad was vir ons net baie sleg goeie aanwysings, maar die grondpad baie rof. Pragtige plaashuis en ons het lekker gekuier met Kanadese friends.

Corne B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met tieners

Verlorenkloof is 'n vyfster oase vir die siel!

Verlorenkloof het al ons verwagtinge oortref. Die natuurskoon, staproetes, stilte, die voëllewe, die super skoon en pragtige blyplek, die diens en gasvryheid was eersteklas. Dit was die wonderlikste week gevul met genade.

Verlorenkloof's terugvoer

Goeie dag Corne,

Dit is so wonderlik om te hoor dat julle so fantastiese tyd hier gehad het.

Voorspoed met die nuwe jaar wat voorlê en ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom!

Groete,
Verlorenkloof-bestuur

Verlorenkloof
Leenze  - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leenze
Saam met vriende

Fantasties!

Ideale plek om weg te wees van alles en midde in die natuur te kan wees. Het verwagtinge oortref en diens van de mense van Verlorenkloof was uitstekend. Die huis was silwerskoon, het alles wat jy nodig het en die uitsig was fantasties. Sal vir seker weer 'n draai maak daar en kan dit aanbeveel vir ander mense.

Verlorenkloof's terugvoer

Goeiedag Leenze,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering en komplimente. Ons is bly om te hoor julle het lekker gekuier en hier gebly. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier te verwelkom.

Groete,
Verlorenkloof

Verlorenkloof
Willem C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Gesin met tieners

Uitstekend.

Verlorenkloof was 'n rustige wegbreek met tog baie aktiwiteite om besig te bly. Die natuurlandskap was asemrowend en die bestuurders van Verlorenkloof was baie behulpsaam.

Verlorenkloof's terugvoer

Goeiedag Willlem,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en komplimente. Ons is bly om te hoor julle het lekker gekuier en ons is voorwaar geseënd om in die paradys te bly. Ons sien uit om julle gou weer hier te verwelkom.

Verlorenkloof Groete.

Verlorenkloof
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Welgedacht, Lydenburg-distrik, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MjBhMmFkLTU5MzctNDUyYy1iY2VhLTU1ZTlkNWRjNTUxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 Farm Welgedacht District Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.43411 30.253674
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!