Vermont Cottage @ Sunnymeade Guest House
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vermont Cottage @ Sunnymeade Guest House bied selfsorgverblyf in Heuwelkruin in Knysna en spog met 'n uitsig oor die asemrowende Knysna-strandmeer. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel is een van verskeie ander vakansiewoonstelle op die perseel en bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het sy eie beskutte stoep met gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Alle gaste het toegang tot die groot, gemeenskaplike tuin en swembad op die perseel. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang