Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vermont Lofts

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krintangsingel 11, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vermont Lofts is 'n selfsorg-eenheid op die eerste verdieping van die eienaar se huis in Vermont. Die eenheid is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en bied gerieflike en privaat verblyf met 'n lieflike berg- en see-uitsig, net 'n entjie van die strand af.

Die soldereenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor ruim 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n groot stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers spog met pragtige uitsigte op die berg en oor die see. Gaste deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n instapstort het. Linne en handdoeke word voorsien, en elke slaapkamer het 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op die groot stoep ontspan en die pragtige see- en berguitsig bewonder, of die braaigeriewe gebruik.

Vermont Lofts is stapafstand vanad die kranspaadjies en die 2 getypoele geleë. Inkopiewinkels, Onrus-strand en die karavaanpark is ook naby, asook 'n rits restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Vermont Lofts sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vermont Lofts
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katrin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Krintangsingel 11, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vermont Lofts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krintangsingel 11, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a9ea14c143078188b4d82897387ea0482e0cb39a8fe2d0f8efb32bbfc1c8a851411632178156a025303df3070940fe16513?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Krintang Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4190969 19.1557782
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem