Vesper Apartments
Beskrywing
Die Vesper Apartments is selfsorgwoonstelle teen Groenpunt se berghange, net 1 km van Kaapstad se stadion af. Die woonstelle word deur die eienaars, Peter en Lee-Anne Hodson, bestuur. Hulle is al vir 30 jaar in die gasvryheidsbedryf wat beteken dat Vesper Apartments al die gemak van jou eie huis in 'n pragtige omgewing bied.
Elke eenheid het 'n kombuisie of 'n kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n yskas. Elke eenheid spog ook met optiesevesel-internet en 'n platskerm-TV. 'n Paar van die eenhede het uitstekende uitsigte oor die see of 'n klein privaat tuintjie waar gaste buite kan kuier en etes geniet.
Daar is 'n gemeenskaplike wassery op die perseel. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
Kenmerke
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Vesper Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |