LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vicky's Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+12

Vicky's Bed & Breakfast

Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis 3 maaltye in die prys tydens kwarantyn vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 582 Thutlwa Straat, , Rustenberg, 0314, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vicky's B&B is 'n privaat gastehuis geleë in Mogwase, naby Sun City en die Pilanesberg Wildreservaat. Die gastehuis bied slaapplek vir tot 14 gaste, in 5 en suite-kamers.

Die gastehuis is smaakvol versier en die eienaar, Vicky, is altyd naby om te help en te verseker dat gaste 'n gerieflike en bevredigende ervaring het. Die akkommodasie word aangebied in 5 gastekamers wat elk uniek versier is. Die kamers beskik oor óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens met 'n stort, 'n bad of albei.

Geriewe wat die gastehuis bied sluit die volgende in: satelliet-TV, braaigeriewe, 'n yskas in elke kamer en parkeerplek op die perseel. Ons het kredietkaartgeriewe. Hier kan ons Engels en Tswana (Setswana) praat.

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 52 resensies vir Vicky's Bed & Breakfast
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 582 Thutlwa Straat, , Rustenberg, 0314, Noordwes
  • Gaste dink Vicky's Bed & Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 582 Thutlwa Straat, , Rustenberg, 0314, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwNDI4Y2NkLTMyYjgtNGMzOS05YzQ2LTMyMjU2YzZiNDBmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 582 Thutlwa street Unit 1 Mogwase 0314 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.27896 27.21971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!