Vicolo Pellicano
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 144 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vicolo Pellicano bied selfsorgverblyf in die klein Weskusdorpie Velddrif. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Bergriviermonding, Rocherpan Natuurreservaat, Weskus Nasionale Park en Mykonos Casino, en is stapafstand van die unieke Bokkomlaan met sy fassinerende voëllewe en outentieke eetplekke en kroeë.
Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof en oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Bykomende geriewe sluit in lugversorging in die leefarea, 'n plonspoel, gratis WiFi, Netflix, braai-area en veilige parkering.
Doendinge in die omgewing sluit in swem, visvang, riviervaarte, kajakvaart, gholf en ongelooflike fotogeleenthede.
Let asseblief daarop dat daar 'n aantal vriendelike honde op die perseel is, dus geen kinders word toegelaat nie en troeteldiere is streng verbode.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 144 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Vicolo Pellicano het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 144 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang