Victoria & Alfred Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Victoria & Alfred luukse hotel is perfek geleë in die hartjie van die V&A Waterfront. Dit bied uitstekende uitsigte oor die werkende hawe en Tafelberg. Geraam deur die oseaan en Tafelberg word die elegansie en luukse van die hotel net getroef deur sy ontspanne atmosfeer en hartlike, persoonlike diens.

Al die kamers is luuks versier met aandag aan die fynste detail. Kamers kyk of uit oor die berg of die Piazza en word gevolglik geprys. Alle kamers het 'n reeks ekstras met die nuutste tegnologie vir enige sakereisiger of vakansieganger. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 100% katoen-linne, 'n TV met DStv, 'n kroegie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis en WiFi.

Gebou in 1904 as die North Quay Warehouse en omskep in 'n luukse hotel in 1990 is die V&A Hotel in ere vernoem na die Koningin van Engeland en haar seun wat die Kaap in 1870 besoek het. Gedurende die besoek het Prins Alfred amptelik die Breakwater Basin geopen. Dit is vandag die V&A Waterfront.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Victoria & Alfred Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 605 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]