Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Komplimentêre vrugte, muffins, tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien.
Huisreëls

Die kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste.
Inkopies kan vooraf volgens gaste se vereistes teen 'n addisionele koste gedoen word. Indien gaste wil hê daar moet kos wees in die kothuis wanneer hulle daar aankom, moet hulle 'n inkopielysie voorsien en dan sal inkopies teen 'n addisionele koste van R60 gedoen word indien die afstande en koste van die kos self redelik is.
Rook is streng verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is nie rolstoeltoegang nie.
Kinders onder 16 jaar word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 46, Kensington B, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYjJhM2YzLWU2YjgtNGQzMS1hMjY2LTFmN2Y4Yjc4YWJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 46 Victoria Street Kensington B 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.08156 28.00504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem