Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Court 8

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Gaste moet asb. vir hulle eie elektrisiteit betaal.
Die sleutels kan by die kantoor gaan haal word Maandag tot Vrydag tussen 08:00 en 17:00 en Saterdae tussen 09:00 en 12:00.
Na-ure sal die sleutels en aanwysings by G4 Security gelos word wat reg agter die polisiestasie is.
Wanneer gaste uitklok moet die elektrisiteit-eenhede dieselfde wees as wanneer hulle ingeklok het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGYw8xqPAkVZvlAlwj7rfPtyPMqv3bC1INDsT4g8Gwkeuifc8ZS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1797 Oranje Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.127278789026 14.290850592986
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem