+41

Victoria Junction Loft Victoria 201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Victoria Junction Loft Victoria 201 is 'n pragtige selfsorg-vakansie-loftwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van De Waterkant, Kaapstad. Dit is 'n goeie opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie eiendom sentraal is tot al Kaapstad se gunstelingbestemmings.

Hierdie loft bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste op 'n slag, bestaande uit 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer bo is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die lieflike gedeelde dak met 'n aanloklike swembad. Die ligging van hierdie gebou is binne loopafstand van 'n winkelsentrum en ook net 'n kort entjie van die V&A Waterfront sowel as talle restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19fef695ae97de405d9370d83bd9ff0b89a39d001a55d90865b72949eec72e84edec07ae368bac7e3c463792965caf222bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 123 Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.916038642499 18.420016008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang