LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Victoria-Wes Gastehuis | LekkeSlaap
+29

Victoria-Wes Gastehuis

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 83 - 85, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

In die hartjie van die Groot Karoo op die N12 en 40 minute van die N1 af, sal jy Victoria-Wes Gastehuis tussen twee koppies vind. Dis baie sentraal in die unieke Victoriaanse "Bo-Dorp".

Verblyf word gebied in 7 eenhede vir 26 gaste. Elke eenheid het ’n badkamer met ’n stort of bad en braaigeriewe. Ander geriewe sluit ’n gemeenskaplike TV met DStv, ’n yskas, mikrogolfoond, oond met ’n tweeplaatstoof, lugverosgring, dakwaaiers, paneelverhitters, skoonmaakdienste, linne, handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, ’n noodlig, elektriese komberse en ’n plonspoel in.

’n Wasgoeddiens, veilige parkering op die perseel en ’n sekuriteitswag is beskikbaar.

Doendinge sluit swem, voëlkyk en stap in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 122 resensies vir Victoria-Wes Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 83 - 85, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Victoria-Wes Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 83 - 85, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZTUzN2QyLWExYjAtNGVlYi04NTUwLWQ5NTA1MWMwYjI2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 122 5 1 5 83 - 85 Chruch Street Victoria-Wes 7070 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -31.402925418117 23.106372356415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!