Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorian Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 14 resensies vir Victorian Lodge
Netheid
3.4/5
Diens
3.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.1/5
Gert N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert N
Saam met vriende

Goed genoeg vir 'n nag se oorslaap.

Aanvaarbaar met baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Victorian Lodge se terugvoer

Good day Sir,

Thank you for your review, Hope to see you again soon.

Kind regards

Victorian Lodge
Shaida M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet.

Diens wat ek ontvang het was wonderlik. Kommunikasie moet bietjie verbeter. Met aankoms het hul gevra vir betaling tot ek bewys gewys het wat ek ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Victorian Lodge se terugvoer

More,

Baie dankie vir u positiewe terugvoer, dit motiveer almal om nog beter te doen. Jammer vir die ongerief weens die betaling.

Mooi dag

Victorian Lodge
Fabian F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fabian F
Enkelreisiger

It was short, but the service and care by the owner is great and friendly.

The room I had was convenient enough for me. The outside seating facility is very convenient for eating and smoking and overall relaxation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Baie vriendelike personeel. Rustige verblyf, by die Mediclinic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie O
Besigheidsreis

Room had no clean linen, service not satisfactory.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die kamer het geen skoon linne gehad nie, die diens was nie bevredigend nie.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine Elizabeth B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christine Elizabeth B
Enkelreisiger

Nie tevrede nie.

Ek het spesifiek vir 'n kamer met 'n bad gevra en toe ek daar kom sê hulle sorry sien nou eers, maar te laat, want die kamer met bad is reeds uitgegee. Dit is vir my onaanvaarbaar dan het my TV ook heeltyd net no signal gewys so kon ook nie TV kyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jim H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim H
Enkelreisiger

Geen probleme. Mikrogolf sal 'n verbetering wees.

Stort sal beter wees as bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja G
Enkelreisiger

Dit was baie bevredigend.

Dit was baie rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Victorian Lodge se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd spandeer het om vir ons terugvoer te he. Dit was n groot plesier om u as gas by Victorian Lodge te he.

Groete,
Doy Pretorius

Victorian Lodge
Joubert S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Joubert S
Besigheidsreis

Teleurstellend. Teen R700 per nag het ek meer verwag van die fasiliteite wat afgerem was.

Die plek moet meer aandag aan detail gee. Iemand anders se hare op die kussingsloop sowel as spatels (geluk soos bloed) wat nie uitgewas kon word, was op die kussingsloop. Kaste se rakke was gevlek en die pleister kom van die muur af. Ek kon nie my klere uitpak nie. WiFi soul ook verwag word teen die prys. Ek was nie gemaklik met die verblyf nie en het na een aand uitgeboek en gebly in 'n plek wat dieselfde vra per nag vir veel meer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Victorian Lodge se terugvoer

Goeiemiddag Mev Joubert,

Baie dankie vir u terugvoer. Soos aan u telefonies verduidelik, is die probleme aangespreek en is u baie welkom om in die toekoms vir een nag gratis van ons geriewe gebruik te maak.
Ons beskik ook wel oor wi-fi, gaste is welkom om die kode by die persoon aan diens te kry.

Groete.
Doy Pretorius

Victorian Lodge
Karel N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel N
Besigheidsreis

Nice nice nice nice nice.

Sharp nice nice nice nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Victorian Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you for your review. It was a pleasure having you at our lodge.
Regards,
Doy

Victorian Lodge
Ashref I - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ashref I
Besigheidsreis

Totally unsuitable for business travellers. Uncomfortable, cramped and noisy with no lounge area to sit and do any work.

Not suitable for business travellers who have a decent standard of expectation. Too cramped, uncomfortable and dinghy. Noise from the corridors is intrusive. No lounge area to do work. Did not have breakfast because the place looks and feels creepy. Did not even have water to drink. Sorry, but I’d rather sleep in the car! Worst place I’ve ever slept in my entire 30-year career.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heeltemal onvanpas vir sakereisigers. Ongemaklik, beknop en luidrugtig sonder 'n sitkamer om te sit en werk te doen.

Nie geskik vir sakereisigers wat 'n ordentlike standaard verwag nie. Te beknop, ongemaklik en onstuimig. Geraas van die gange is indringend. Geen sitkamer om werk te doen nie. Het nie ontbyt gehad nie, want die plek lyk en voel vreemd. Het nie eens water gehad om te drink nie. Jammer, maar ek sal eerder in die motor slaap! Die ergste plek wat ek al in my 30-jarige loopbaan geslaap het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corinna V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corinna V
Enkelreisiger

The staff were all extremely helpful and friendly.

There was safe parking for my car, the room was more than adequate. Fellow travelers were friendly and the staff was awesome!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die personeel was almal baie hulpvaardig en vriendelik.

Daar was veilige parkeerplek vir my motor, die kamer was meer as net voldoende. Mede-reisigers was vriendelik en die personeel was awesome!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Victorian Lodge se terugvoer

Good day Corinna,

Thank you very much for your review.

It was a privilege to meet you, and have you as a guest at our establishment.

Warm regards,

Doy Pretorius
Victorian Lodge

Victorian Lodge
Fred P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Fred P

Uiters swak, hulle sien my nie weer nie!

Ek moes my koffie met my tandeborsel roer, geen teelepels nie. Daar is nie 'n stort in die kamer nie en die bad se warmwaterkraan het nie gewerk nie en moes ek noodgedwonge in 'n ander kamer gaan stort. Die TV het nie gewerk nie. Daar was slegs een klein en een groot handdoek beskikbaar, dit terwyl ons twee persone was, ek en my bejaarde moeder. Die ergste was seker die onprofessionaliteit van die persoon by ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie V
Enkelreisiger

Die foto's en resensies op die blad is misleidend.

In vergelyking met soortgelyke gastehuise tov prysklas is Victorian Lodge se aanbieding net te basies. Daar was geen basiese toiletware in die badkamer. Badkamer baie klein, min beweegruimte. Matras op die bed nie meer op standaard. Geen hangers in hangkas beskikbaar. Algemene instandhouding kort aandag (duidelike los vloerlyste). Ontbyt baie basies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kellnerstraat 110, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71e743c693a14bf1e5321eada33d0d7ac8fca3352356802a8778fb6400f6ce50db21bbf8009a6279691b4f69b036b1c4e567?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 110 Kellner Street Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.1086288 26.205521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem